hello aan alle kampers wil net weet of iemand my kan se joe is klipspringer by modimolle
Ek is tans hier by klipspringer net buite nylstroom baie rustig en stil einaars baie behulpsaam en vriendelik
Vertel ons bietjie meer van die oord. Ek dink dis minder bekend. Plaas ook fotos as jy kan.
Het gou gaan Google, lyk heel spiekeries. Kon nie die foto's aflaai nie. Dis jammer dis n bietjie van my roete af wanneer ek reis na die Wille Kruger.
Sien, dis waaroor ek so jaloers is oor julle Gauties, julle het die mooiste oorde. In die Kaap is net kampe.
(Ja ja, ek weet die beker staan nou ook by julle, maar as dit darem nie was vir n paar ontydige donderweer-slae nie ......)(En natuurlik Covit ook ....)