English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 361
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 694
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

klein generatortjie

replies: 17
views: 4670
14 Sep 2014 @ 19:14:46 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Skoonseun bring die generatortjie hier aan vir my. 120 w net genoeg vir n gloeilampie of 2,maar vrekmooi. Se vir hom, ek gaan sommer n liggie op hom vasbou en soos n flits gebruik. So by die volgende kamp as jy die bebaarde ou man sien rondloop met n raserige flits, dan's dit ekke daai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 08:14:20 am
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 949
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Herman - niks persoonlik-  BUT : as ek jou by n kampeerplek  sien rondloop met n loopende generatortjie, sal ek eerder  n stok tussen jou voete gooi.........................

Ek haat dardie goeters op n kampplek...........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 08:23:06 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Ek stem saam met Gerd - as die generator nog die moeite werd is, kan ek nog verstaan - my opinie is dat dit nie eers die moeite erd is om daardie een in te pak - LED lampe hou lank genoeg, gee meer lig en baie makliker om te hanteer - aan die anderkant, as jy hom verniet kry ........

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 12:38:11 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Ek grap sommer!! Sal dit nooit doen nie, ouma Vonnie sal my vol knoppe slaan nog voordat iemand anders n kans kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 15:23:48 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hy sal seker 'n paar LED's kan laat brand langs die pad ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 15:49:25 pm
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 949
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Herman, ek het so gedink want jy lyk nie dardie soort mens nie..............................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 16:33:46 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Gerd, te oordeel aan ons vrind Herman se "werkerasies" aan Jurgie, en ander goed van vervloë dae, asook nou met die "nuwe" ou karretjie!!! sal die restorasie van die opwekkertjie ook seker darem hier op forum per foto-reeks gewys word!!!!, en, daardie man kan sy hande gebruik!!!, sal heel waarskynlik sommer die masjientjie se bek so stilmaak, dat jy NIKS sal hoor nie!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2014 @ 21:43:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Koslike gedoente, RAAS HERMAN RAAS.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 06:51:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Herman ek het 'n soortgelyke een maar het klaar die lig daaraan. Sal plan maak om 'n foto op te laai.

Die een wat ek het skyn 'n wulpse paartjie uit hulle tent uit aan die oorkant van 'n dam. Die een wat ek het verskaf 32V op hoë rev's en so 14V as hy net idle. Idiaal as mens by plek aankom waar geen ligte is nie en jy moet kamp op slaan.

Sal vanaand of more n foto plaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 13:32:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Maak so Leon,
Wat se gloeilampie het jy daar in wat 12-32 v kan vat.
Die manne gaan veeer van jou af kamp, en dus in vrede laat. VIva generatortjies Viva.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 14:31:28 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Maak so Leon,
Wat se gloeilampie het jy daar in wat 12-32 v kan vat.
Die manne gaan veeer van jou af kamp, en dus in vrede laat. VIva generatortjies Viva.

 

Herman, kry klein tafeltjie, parkeer opwekkertjie op tafeltjie en sit hom  voor jou tent neer, maar almal moet hom sien, jy sal heel waarskynlik GEEN bure kry nie, nog beter, kry OU karton waarin GROOT opweker verpak was, en gebruik sommer om jou vuurmaakhout in te bêre, maar "stal hom uit", manne sal dan dink HIERDIE ou GAAN raas!!!he-he-he

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 15:14:48 pm
Gerd
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 949
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Some a.... hole used his generator  during sun-down in the Ugab riverbed (Brandberg)-not 200 m from me during sunset (we were the only campers there). Monumental IDIOT !!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2014 @ 21:25:18 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Frans, wat n paar kos trommels , "cunningly disguised" soos groot luidspreker kaste, wat jy so weerskante van jou tent uitstel.
Ja Gerd, my volk laat my ook somtyds sprakeloos.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2014 @ 12:03:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Herman die lig is so groot soos die "Headlight" van 'n ou VW Beatle. Sal kyk as ek kans kry vanaand om die foto te laai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2014 @ 20:22:07 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Die generatortjie aan die gang. Het hom gegoogle, 1984 model. 30cc enjin, brom soos n vrugtetor in n perske boord. Die goedjies is ongelooflik uitgedink, die brandstofpompie veral.
Nou kort ek net so groot "spotlight" vir hom, om amok te maak waneer ek 2uur gaan piepie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2014 @ 20:26:16 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Met n toets lampie lyk dit belowend
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2014 @ 10:30:37 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Gebruik eerder LED's

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2018 @ 07:16:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien daar is n parafin generator onder news op hierdie website....seker maar vir net ligte takies

 

Click op hierdie LINK vir fotos

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required