English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 981
Total Views: 83 205 459
topics: 11 525
replies: 138 748
views: 39 321 590
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

kasdeure wat oopgaan

replies: 17
views: 275
07 Jan 2020 @ 15:44:11 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Twee van my karavaan se kaste bly oopgaan as ek ry.  Dit het die standaard knippe wat jy oopmaak deur die knippies aan die kant van die deurhandvatsel te druk. Is daar van julle wat dieselfede probleem ondervind? Wat is die beste manier om dit reg te kry?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 15:51:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het een deur gehad op die explorer en vervang met nuwe knip.

Ook ligter goed gepak wat nie die onder knip afdruk nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 16:31:35 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Kry ook die deur magnetjies om te hulp toehou...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 17:02:22 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek sal die magnete probeer. Ek het dit nog nie by Campworld gesien nie. Enige idee wie dit aanhou?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 17:37:09 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 449
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Werk baie goed.  Meeste hardeware winkels hou dit aan.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 17:59:28 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Dankie, is dit die rondes? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 05:05:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal die magnete probeer. Ek het dit nog nie by Campworld gesien nie. Enige idee wie dit aanhou?

Gelmar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 05:48:18 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Dankie, sal kyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 07:15:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het gedurende Des 2019 by Gelmar die magnete gekoop.  Hulle kom 10 in 'n pakkie.  Hulle behoort te werk maar sal ook oop gaan as iets met effe gewig van die binnekant af druk.

Die knip van die deur is gewoonlik diensbaar maar weens die beweging van die vloer en kaste in die karavaan tydens sleep haak die deurknippie los.  Jy kan nie juis die deurknippie nader skuif weens die gat wat in die deur geboor is nie.  Enigste oplossing is om 'n klein plaatjie aan die binne kant van die kassie vas te skroef om die rantjie van die kassie waar agter die deur knippie moet haak te verleng.

Sommige van die karavane het reeds so plaatjie waar teen die deur knippie moet haak.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 09:38:05 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Riaan, when Kempton Caravans did my Nomad conversion, they added strong lever type cupboard door locks on. They are chromed and do not look bad at all. If you like, I will post photo's.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:46:02 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Thanks, John. I have seen them on the Nomad conversions, but can't find anything similar at dealers. I am thinking to do the Nomad conversion at a later stage, do you think it's worth the money?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:47:47 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Die plaatjie idee klink ook of dit kan werk, Leon. De probleem is juis soos jy dit beskryf. Die knippe kan nie geskuif word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 14:30:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die plaatjie idee klink ook of dit kan werk, Leon. De probleem is juis soos jy dit beskryf. Die knippe kan nie geskuif word nie.

My 2000 model Penta het paar van die plaatjies by die knippe gehad.  Dit het goed gewerk.  Plaatjie was minder as 1mm dik en eintlik net so breed soos die knip self met hoekies mooi rond.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 16:52:33 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Dankie, ek sorteer sommer die probleem die naweek uit. Die kas deure wat so oophang sal mos nie hou nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:30:20 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het hierdie clips by builders warehouse se babba afdeling gekoop en op my yskas gesit.

Nog nie weer n probleem gehad.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:52:36 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Sal kyk daarna, dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:00:29 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 401
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

 Hello Riaan,

We have the small brown magnetic door holders fitted and they work like a charm when you are parked, however while we travel the cupboards are locked with a standard lever lock. This works best of all, and is available from MICA or any other hardware chain, pictures are posted on "Great Mods for Skipper oyster " during December.

Good luck

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 05:43:29 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

I will have a look at the pics, thanks.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za