English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 735
topics: 10 756
replies: 123 507
views: 38 809 590
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

karavaanbed gasstutte (gas lifts)

replies: 34
views: 415
11 May 2019 @ 11:06:01 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

hallo!

vraag rondom die dubbelbed se gasstutte:  het die stutte genoeg oemf om die bed, matras en beddegoed te kan bo hou?

Myne lyk effe pap maar dis dalk normaal.

hoor graag hoe joune vaar.  Eilandbed in 99 Raven.

dankie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 15:10:35 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het my karavaan van 2016 en die stutte werk nog soos m horlosie.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 15:21:29 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Louis, my woonwa is 8 jaar oud. Ek het nou 'n nuwe matras gekoop wat baie swaarder as die oorspronklikke matras is. Het geen probleem om bed en beddegoed bo te hou nie. Hy is eeintlik baie stram as jy hom wil laat sak. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 15:59:04 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Dankie, Chris

lyk my ek moet maar vervang - 20jaar en nie veel oopmaak eis seker sy tol ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 18:03:23 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Laat weet asseblief wat dit kos.  Ek sien Gabriel maak hulle.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 20:11:13 pm
Anonymous

Die stutte kan jy "re-gas" by Mc Naughtans teen +\- R 50 elk.

Bepaal net die gewig en verskaf die info aan die verkoopsman en dit word "re-gas" daarvolgens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 21:45:23 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die stutte kan jy "re-gas" by Mc Naughtans teen +\- R 50 elk.

Bepaal net die gewig en verskaf die info aan die verkoopsman en dit word "re-gas" daarvolgens.

Na 20 jaar diens sou ek oorweeg om eerder te vervang.

Regassing is wel goedkoper, maar daar is 'n rede hoekom die gas uit is. Dalk ouderdom?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 15:03:02 pm
Anonymous

Na 20 jaar diens sou ek oorweeg om eerder te vervang.

Regassing is wel goedkoper, maar daar is 'n rede hoekom die gas uit is. Dalk ouderdom?

My 2000 model Golfie wat gesteel is, het ek laat re-gas vir die kattebak.

Jy moes keer wanneer jy die kattebak oopmaak, want anders het jy paar tande kort gehad.

Die "boot lid" van die Golfie is sekerlik baie swaarder as ล„ bed se oplig.

Met die Golfie het ek ล„ weegskaal geneem en die gewig gemeet vanaf die middel van die "lid" met die halfpad oop met ล„ besem stok tot op die skaal en die gewig so deurgegee aan hulle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 17:11:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter grootte gas lifters beveel jul aan vir eiland bed? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 17:33:14 pm
Anonymous

Watter grootte gas lifters beveel jul aan vir eiland bed? 

Ek sou reken dieselfde as die dak se grootte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:06:06 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Daar behoort seker 'n modelnommer op die bestaandes te wees.  As daar is, is dit baie maklik: bestel net sulkes. Andersins, haal een uit en neem dit saam na die handelaar toe.  Dit sal waarskynlik bestel moet word en ek sou reken Midas of Autozone kan dalk goedkoper wees as die karavaanhandelaars.  As jy nie die modelnommer kan kry nie, meet die nodige krag soos DK aanbeveel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:06:07 pm

12 May 2019 @ 18:06:08 pm

12 May 2019 @ 18:11:03 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Ek sien op Gabriel se web page is daar allerhande formules om die regte stut te bepaal.

Die partnommer op die Gabriels onder die Raven se bed is 4244-105-290798 maar ek het nog nie dit kon meet nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:24:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar behoort seker 'n modelnommer op die bestaandes te wees.  As daar is, is dit baie maklik: bestel net sulkes. Andersins, haal een uit en neem dit saam na die handelaar toe.  Dit sal waarskynlik bestel moet word en ek sou reken Midas of Autozone kan dalk goedkoper wees as die karavaanhandelaars.  As jy nie die modelnommer kan kry nie, meet die nodige krag soos DK aanbeveel.

Ek het laas gesien Roadque hou ook n wye reeks in voorraad....kan met hulle ook pryse vergelyk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:26:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien op Gabriel se web page is daar allerhande formules om die regte stut te bepaal.

Die partnommer op die Gabriels onder die Raven se bed is 4244-105-290798 maar ek het nog nie dit kon meet nie.

Dankie...dit help baie. Swing se bed is seker dieselfde grootte? Is daar 2x ge-installeer....1x elke kant of net 1x?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 19:02:12 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

daar is een aan beide kante van die bed.  as jy my kans gee tot more-aand dan sal ek die mates deurgee van hoe myne aanmekaarsteek ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 21:59:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

daar is een aan beide kante van die bed.  as jy my kans gee tot more-aand dan sal ek die mates deurgee van hoe myne aanmekaarsteek ...

Dankie....dit gaan baie help....waardeer!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:36:20 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Louis, ek het ook vir ekstra versterking vir my 99 Raven, pale gemaak wat ek die bed mee help stut. 2 pale wat vanaf die grond onder die bed tot in die hoeke op die frame hak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:38:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink die plek se naam is Diesel & Electric naby die PTA Skougronde in Kerkstraat net voor jy onderdeur die treinbrug gaan op linker kant.

Jy kry die Gas lifters daar teen beter prys as by Midas en hulle doen ook die re-gas as jy ou een in vat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 07:10:28 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Louis, ek het ook vir ekstra versterking vir my 99 Raven, pale gemaak wat ek die bed mee help stut. 2 pale wat vanaf die grond onder die bed tot in die hoeke op die frame hak.

tans doen ek dit ook - om die stutte te 'help', maar dis nie die ideaal as Ma die bed moet oplig nie ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:15:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sit met dieselfde probleem as Ma die bed wil oplig. Ek moet ook nog by dit uitkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:18:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ter inligting ek het 'n Dokument wat ek kan aanstuur sou iemand belangstel oor hoe om te bepaal water lengte Gus stut nodig is en water sterkte.

Kan dit vir jou mail.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:18:42 am
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 446
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dankie Leon, ek sal graag die dokument wil hê. Kan jy dit met WhatsApp stuur? Indien wel, my telefoonnommer is: nul agt twee vier ses nul sewe twee twee vyf.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:29:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johan ek het dit nie op my foon nie. Ek kan dit e pos.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:36:25 am
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 446
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dankie Leon, my epos adres is: johan.marais@messianic.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:51:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johan

You've got mail.  Hope you can use it.  I made use of it to install a gas lifter on a easy loader trailer for a Gyro-Copter I built for a friend.  Worked fine.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 19:31:36 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

daar is een aan beide kante van die bed.  as jy my kans gee tot more-aand dan sal ek die mates deurgee van hoe myne aanmekaarsteek ...

die bed-opening (nie die grootte van die plank nie) is 155cm x 93cm

die onderste stut word vasgesit so 6cm onder die boonste rand, 66cm vanaf die opening by die skarnierpunt (dis nie die karavaan se muur nie).  die stut is 35cm vanaf die skarnierpunt op die deksel.

die stut is 52cm lank en die staaf (rod) is 23cm

van die partnommer kan ek nie uitmaak wat die drukking van die stut is nie - selfs Dr. Google is stomgeslaan (asook gabriel.co.za).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 19:48:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

die bed-opening (nie die grootte van die plank nie) is 155cm x 93cm

die onderste stut word vasgesit so 6cm onder die boonste rand, 66cm vanaf die opening by die skarnierpunt (dis nie die karavaan se muur nie).  die stut is 35cm vanaf die skarnierpunt op die deksel.

die stut is 52cm lank en die staaf (rod) is 23cm

van die partnommer kan ek nie uitmaak wat die drukking van die stut is nie - selfs Dr. Google is stomgeslaan (asook gabriel.co.za).

Dankie Louis....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 18:43:54 pm
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

terugvoer:

Het paaie gekruis met LifFill (www.liftfill.co.za) wat teen baie billike prys twee stutte verskaf het.  Die partnommer op die Gabriels het aangdui dis onder 250N druk.  Met die nuwes ook op 250N was die resultaat neerdrukkend heeltemal te min oemf ...

Nog 'n (gratis) besoek van LiftFill en oppomp na 400N en die gasstutte werk perfek!!  dubbelbed met matras en beddegoed bly opgelig en die afkomslag is met min moeite.

Koste vir die 2 stutte, oppomp na 250N en later na 400N: R 350 per stut.

Ek't sommer my kar se 2 agterdeurstutte ook vervang !!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:38:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

terugvoer:

Het paaie gekruis met LifFill (www.liftfill.co.za) wat teen baie billike prys twee stutte verskaf het.  Die partnommer op die Gabriels het aangdui dis onder 250N druk.  Met die nuwes ook op 250N was die resultaat neerdrukkend heeltemal te min oemf ...

Nog 'n (gratis) besoek van LiftFill en oppomp na 400N en die gasstutte werk perfek!!  dubbelbed met matras en beddegoed bly opgelig en die afkomslag is met min moeite.

Koste vir die 2 stutte, oppomp na 250N en later na 400N: R 350 per stut.

Ek't sommer my kar se 2 agterdeurstutte ook vervang !!

Louis

Dankie vir die inligting.

Waar is die mense se besigheid gesetel?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 05:10:35 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Hi

dis ‘n konsessiesaak, so daar is moontlikheid dat ‘n verskaffer naby is.

ek is gehelp deur die mobiele diens wat vanaf Gesiena se kant deurgery het.

beste is om Des te skakel by nul 82 874 111 vier

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 10:43:29 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hi

dis ‘n konsessiesaak, so daar is moontlikheid dat ‘n verskaffer naby is.

ek is gehelp deur die mobiele diens wat vanaf Gesiena se kant deurgery het.

beste is om Des te skakel by nul 82 874 111 vier

Dankie. Goed om te weet.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:09:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

terugvoer:

Het paaie gekruis met LifFill (www.liftfill.co.za) wat teen baie billike prys twee stutte verskaf het.  Die partnommer op die Gabriels het aangdui dis onder 250N druk.  Met die nuwes ook op 250N was die resultaat neerdrukkend heeltemal te min oemf ...

Nog 'n (gratis) besoek van LiftFill en oppomp na 400N en die gasstutte werk perfek!!  dubbelbed met matras en beddegoed bly opgelig en die afkomslag is met min moeite.

Koste vir die 2 stutte, oppomp na 250N en later na 400N: R 350 per stut.

Ek't sommer my kar se 2 agterdeurstutte ook vervang !!

Hier is die info rakende die mense wat die Gas lifters by jou huis kom fix of instaleer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 11:28:26 am
L&M
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Ter inligting ek het 'n Dokument wat ek kan aanstuur sou iemand belangstel oor hoe om te bepaal water lengte Gus stut nodig is en water sterkte.

Kan dit vir jou mail.

asseblief?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required