English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 689
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 663
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

karavaan wasmasjien

replies: 26
views: 8463
31 Aug 2015 @ 13:15:22 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek het verlede jaar n karavaan wasmasjien by n vrou in die kaap gekoop
Sally.. tel.no. 071 351 5650
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:17:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Foto
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:19:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ons vind die wasmasjientjie uitstekend. Die kinders wat saam gekamp het moes elke tweede dag was om by te bly.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:23:58 pm
Anonymous

Johan, baie oulik, wat is die gewig en prys?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:30:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Eks nie seker van die gewig nie maar dis n plastic ding. Hys lig, even ek ou seer armpies dra hom rond (moet). As ons naweek kamp staan hy by huis, as ons langer gaan ry hy saam in die stort tot daar.
Ons het R1200 ve hom betaal. Hy kan nogal baie goed was en hyt die spindraai opsie ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:40:17 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Lyk heel handig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 13:47:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek hoor hulle werk lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 14:16:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ons het die kleiner een en werk ook baie lekker.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 14:24:02 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

My wasmasyien slaap saam met die baaslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 14:56:54 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
My suster in Jeffreys het ok een van die kaap gekoop--baie oulik--ek dink om een te koop self--vrou is mal oor wasgoed was.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 15:24:43 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dit lyk regtig kompak. Goeie idee. Ek hou ook van was. Kan heeldag kyk hoe hulle dit doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 15:59:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk regtig kompak. Goeie idee. Ek hou ook van was. Kan heeldag kyk hoe hulle dit doen.


😁👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 16:22:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Mooi manne, ek hou van julle kommentaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 07:25:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het die Kellermann, vir twee weke nou in die wildtuin gebruik. Goed om te he vir lang kamp.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 09:24:16 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Is  hulle nie nog beskikbaar  by Camp world nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2015 @ 16:06:57 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Eks nie seker van die gewig nie maar dis n plastic ding. Hys lig, even ek ou seer armpies dra hom rond (moet). As ons naweek kamp staan hy by huis, as ons langer gaan ry hy saam in die stort tot daar.
Ons het R1200 ve hom betaal. Hy kan nogal baie goed was en hyt die spindraai opsie ook.

Viljoen, 'n paar mense het laasjaar by Scottburgh van daai masjiene gekoop vir R600 elk!

Ek sê maar net. Hier is dalk 'n tussenganger met 'n winsie ?

 





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 07:59:08 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie, dan het ons dalkies te veel betaal. Maar nou het ons dit. Die persoon het genoem dat hulle self die dubbel balies invoer so het ek gedink dit is maar die prys.
Johan Viljoen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2015 @ 08:02:15 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Gaan kyk na die skakel  http://www.lets-getaway.com/washing-portable-electric.htm

Ek het al van die in ons winkels gesien (Campworld)

Dankie Willem. ek het toe een by campworld gekry my vroe se dit werk soos nbom

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 09:16:40 am
Antony
Gold Member
59% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 08 Jun 2010
Experience: 32 years
Hi Johan
What is the make of that machine so that I can source it please
regards
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 10:50:32 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Antony

Ek het verlede jaar n karavaan wasmasjien by n vrou in die kaap gekoop
Sally.. tel.no. 071 351 5650

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 12:37:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hi Johan
What is the make of that machine so that I can source it please
regards

Kan ook kyk onder topic "mini manual washing machine" Daar is ook baie gepraat van hierdie wasmasjiene met website adresse & telefoon nommers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 13:35:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years


Kan ook kyk onder topic "mini manual washing machine" Daar is ook baie gepraat van hierdie wasmasjiene met website adresse & telefoon nommers

Geert. Sorry for hi-jacking your post.

Looking for a place in Gauteng that sells one of these. Apparently they are in Cape Town - Home Oddities.

DIMENSIONS: 610MM X 385MM X 645MM
POWER: 220V/50HZ
WASHING INPUT POWER: 200W
SPIN INPUT POWER: 120W
WASHING CAPACITY: 3KGS
INCLUDES SPIN-DRY FACILITY
SPIN DRIES: 2KG (max)
WEIGHT: 11.5KGS

Item:
3kg Mini Washing Machine

Price:
R1300.00

Hier is daai draad se skakel.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 14:18:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Jip Wilsur ,,,, dis die mense by wie ek gekry het. Hulle lewer af orals,, obvious nie verniet maar as hulle n paar het dans dit nie so erg. My skoonsus van witbank sn is daar afgelewer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2017 @ 15:25:19 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 55 years
Ek het verlede week my masjien gekry 2 maande gewag Hulle kos nou R1650.00 elk
kontak vir Theresa 082 868 1392 hulle is van Bellville
Myne lyk soos Oom Jeep se masjien op foto
gewig 13kg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2017 @ 16:41:14 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Daardie wasmasjiene werk puik. Wanneer ons die 2 maande kampe in Hartenbos doen het elke karavaan omtrent een. Ons het nie een nie,bloot omdat dit net te veel goed word om saam te karwei. Met daardie R1650.00 glo ek kan jy ook baie bondels wasgoed was by die betaal masjiene. Nietemin verlig dit baie druk by die betaal wasmasjiene en is hulle nou baie meer beskikbaar as voorheen. Wie onthou nog die ou "sputnik'. Hy het ook puik gewerk en toe net verdwyn.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2017 @ 16:46:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daardie wasmasjiene werk puik. Wanneer ons die 2 maande kampe in Hartenbos doen het elke karavaan omtrent een. Ons het nie een nie,bloot omdat dit net te veel goed word om saam te karwei. Met daardie R1650.00 glo ek kan jy ook baie bondels wasgoed was by die betaal masjiene. Nietemin verlig dit baie druk by die betaal wasmasjiene en is hulle nou baie meer beskikbaar as voorheen. Wie onthou nog die ou "sputnik'. Hy het ook puik gewerk en toe net verdwyn.

Sputnik is nog beskikbaar by Outdoor Warehouse. Campworld het hul eie Weergawe...hul noem hom die Wishy Washy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2020 @ 08:04:21 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

[quote]1012,250100815[/quote]

Hier is daai draad se skakel.

 

Her is die link vir die karavaan wasmasjien. 

Uitstekende produk.  Ons het onlangs dit by die huis moes gebruik omrede die huismasjien uit orde was.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za