Johan, baie oulik, wat is die gewig en prys?
Ons het die kleiner een en werk ook baie lekker.
My wasmasyien slaap saam met die baas
Dit lyk regtig kompak. Goeie idee. Ek hou ook van was. Kan heeldag kyk hoe hulle dit doen.
Is hulle nie nog beskikbaar by Camp world nie
Viljoen, 'n paar mense het laasjaar by Scottburgh van daai masjiene gekoop vir R600 elk!
Ek sê maar net. Hier is dalk 'n tussenganger met 'n winsie ?
Gaan kyk na die skakel http://www.lets-getaway.com/washing-portable-electric.htm
Ek het al van die in ons winkels gesien (Campworld)
Antony
Geert. Sorry for hi-jacking your post.
Looking for a place in Gauteng that sells one of these. Apparently they are in Cape Town - Home Oddities.
DIMENSIONS: 610MM X 385MM X 645MM
POWER: 220V/50HZ
WASHING INPUT POWER: 200W
SPIN INPUT POWER: 120W
WASHING CAPACITY: 3KGS
INCLUDES SPIN-DRY FACILITY
SPIN DRIES: 2KG (max)
WEIGHT: 11.5KGS
Item:
3kg Mini Washing Machine
Price:
R1300.00
Hier is daai draad se skakel.
Her is die link vir die karavaan wasmasjien.
Uitstekende produk. Ons het onlangs dit by die huis moes gebruik omrede die huismasjien uit orde was.