Ek het net soos jy ook daaraan gedink, ..... en ek glo daar sal voordele en nadele wees!
Kom ons kyk maar wat sê die ander forum lede ......
(Daar is dinge wat ek hier kan kwyt raak, maar hulle sal my uit SA jaag)
Jannas, hier gaan jy uiteenlopende advies kry.
Ek bv. is 'n op my eie mens, ek hou nie van roetines van georganiseerde raleys nie, te veel reels vir my.
My oom weer is 84 en is nou al erelid van SAWA Noordwes, hy geniet dit vreeslik. Oor 100 000km raleys op sy kerfstok.
My voorstel sou wees, vra vriende wat ervaring in kamp het vir eers saam, tap hulle breins, of sluit aan by SAWA of so, en kyk of dit vir jou gaan werk.
Hier in my area het lede van die forum al sulke saamtrekke gereel, en ek het twee bygewoon om lede met wie mens op forum gesels te ontmoed, groot suskes, en erg lekker.
Wat jy ook al besluit, jy leer elke kamp iets nuuts en hoofsaak is, GENIET DIE LEER, kamp is nie met iets anders vergelykbaar nie.
Herman, kom ek sit jou op spot, reel iets daar in jul omgewing man
I prefer solo, had enough meetings during my working life don't need anymore now. I'm my own boss, or so I think SWAMBO may dissagree
My plesier ........
Wonder hoeveel Karavaan Klubs is daar in SA?
Thanks it's been home for the last two and a half years
As jy wil kampvriende maak met mense wat in jou omgewing bly sal 'n klub dalk die roete wees om te volg.
Ek is nie lid nie maar van wat ek gesien het op hul saamtrekke is dit nie meer so formeel nie. Elke ou doen sy eie ding.
Kontak hulle en vra of jy saam kan kamp op een van hul saamtrekke. Dan kan jy besluit of dit vir jou is. "You won't know if you don't go".
Haha Hermann, ek voel ook so, by die huis is my vrou my baas by die werk is my baas my baas, by die kamp speel ek, ek is baas.
Hou ook nie te veel van klubs nie, persoonlike keuse, wil maak soos ek smaak, en as ek 7uur vanaand wil slaap, wil ek nie ander stories hoor nie.. dis dalk lekker om so kuier kuier te kamp, maar daar kom n tyd wat ek en my gesin regtig net alleen saam wil wees
Rally reels is oer oud. Jy besluit self wat jy saam met hulle wil doen.
Ek was die naweek by 'n rally en was Saterdag op die krieket veld en niemand het my kwalik geneem nie. My vrou het die dag in die Mall deur gebring.
As julle "solo" wil kamp, is 'n klub nie vir jou nie. Soos Johann gestel het, daar ontmoet jy ander kampeerders en soos ander dinge in die lewe, kies jy jou vriende.
Ek glo klubs het n bestaansreg en daar is mense wat daarvan hou.
Ek verkies familie en vriende.
Jannas die clubs laat jou eers saam kamp as besoekers, en as jy daarvan hou sluit jy aan ,kry een van die lede om jou te nooi, ek was by SAWA baie lekker kampe gehad
Kamp eerder alleen, ek wil my eie rëels maak. Sal kamp kommodant net ignoreer as hy wil kom met rëels.
Daarby ons het genoeg kamp vriende wat ons elke jaar Maart raak loop by Weesgerus en dan saam kuier.
Agree with you Mark, if I want to go to lunch or dinner in shorts & T-Shirt, I go with it. I never take fancy clothes with when we go camping, the people must accept me as what I am.
'n Bynaam vir Karavaan klubs is = KAMP Skinderbekkies
Willie’s bit.
I have been a member of a caravan club for over fifteen years now, and not once has there been a “kamp kommodant” coming to tell me what to do or not what to do.
I get up in the mornings as and when I want to, eat breakfast, lunch and supper in my boxer shorts, swimming costume or if I really want to “dress up” put on a shirt!
There are NO standing agendas, times of meetings of any sorts. The normal camping etiquette rules apply as with all campers.
Johan, I have taken the liberty to ask one of the committee members of the local Trekkers Club in Port Elizabeth to contact you and invite you to join them on a future rally, or Outspan, as we call it, and it is up to you to decide to join them for a try out or not if you want to.
I highly recommend camping with a club. You meet like minded campers, make good friends, and have the peace of mind of camping with others in a group as a bit of a security benefit.
And above all - you get to use your van at least once a month - if you wish to!
Your choice – go for it
We have been lone rangers all our camping years. We prefer it that way, but if some one takes up a conversationwith us, we always oblige and have a friendly chat about what ever the subject.
Soos jy hier bo lees, Clubs is ooral teenwoordig. Dit is of jy hou daarvan of nie.
Ek hou glad nie van die gevyf nie, dan moet jy dit doen en dan maak ons so en die reels is as volg en so aan en so aan. Lede van die club wat normaal weg daarvan hou om reelings te tref en goed te reel hulle geniet dit die res kritiseer net dit wat gereel is.
Ek het 4 rallies bygewoon op uitnodiging. Sekere clicks was gevorm en ander het gespot van die Bo Dorp en Onder Dorp kampeerders. Bo Dorp kampeerders het gekla dat die goedkoper plekke altyd besoek word om die onder dorp se mense se sak te pas. En so aan, en so aan.
Daar is nie 'n klub wat nie hierdie fenynigheid het nie. Mense is mense en sal altyd van mekaar verskil.
Het die storie so gekyk 4 x en dit was die laastemaal. Ek doen my eie ding saam met 'n klein vriendekring en selfs dan sê ons doen jy wat jy wil wanneer jy wil. En as jy by ander plek op selfde tyd wil gaan kamp "so be it"
Sorry as ek baie reguit is. Dis hoe ek dit ervaar het en hier weergegee het.
Many moons ago we did the caravan club thing both formal CCSA as well as for a short term a more informal 10 or so van group ....
The formal after a short time found there were some cliques and 'politics' and we as not real social animals found we didn't really fit in. The kids loved it though as there were always many many friends around and didn't have to 'find' new friends each time we went!
The informal was fun for a while but as families changed and people's personal circumstances changed found we were a core of 2 or 3 vans going
Now we have good friends that we go with most times just our 2 families and occasionally some of the kids join us in their tents. Also go on our own every now and then and enjoy that just as much
These days camping for me is just about going to relax and getting away from the normal day to day life and work (those in IT will know it can get you down ...), we don't need much from a park as we are not big into swimming or other recreational facilities. Nice ablutions, level grassy stands with some shade .... reading, chatting and just doing nothing :)
Ons kamp ook alleen en saam met die WilSur groep want nie 'n klub is nie net 'n groep vriende wat saam kamp.
Bennie, I totally agree in what you are saying. Late last year we were at Koppisol for a weekend and with our stay there, there was also a caravan club for the weekend for their Christmas function. I do not want to mention the club's name on the forum.
Just there and then, I realise that I never wanted to be a memeber of any caravan club and rather be an individual camper.
We also started out with CCSA but never saw our children for the whole weekend and they had a very full agenda for the grown-ups. So decided to go solo and do things as a family and at our own pace. Our children still say that camping was some of their best memories as children. We still camp solo and meet and talk to campers around us - looks like most on this forum seem to prefer solo.
Jannas, maklik is ook jou beplaning, gaan sit bv en dink wat gaan jy doen, daar stop wa parkeer, tent opslaan, wat het jy nodig om dit te doen, hammer penne toue, tent.
wat gaan julle etes wees, waarmee gaan julle eet messe ens, hoe gaan jy slaap, kombers lakens kussings en so beplan jy wat gaan jul aktiviteite wees van haak by die huis, saftey ketting aan, dak vas vensters toe haak stewig vas, so gaan jy aan met die naweek voor jy ry is alles beplan, en weet maar, iets gaan verniet saam en iets gaan vergeet word, dis deel van die fun.
Jannas, op solo doen jy jou ding en dink so daaraan. As jy met jou medekampers meng dan vorm julle tog n eenheid (klub) met jul eie onafhanklike reels soos jy dit solo doen. Niks verhoed die interaksie tussen medekampers nie tog behou jy jou eie identiteit. Ek glo daaraan dat as jy jou verbind aan n klub dan moet jy voluit gaan ten bate van die klub anders bly op jou eie en meng soos jy kamp. Tog is daar diegene wat baat vind tussen die lede van n klub. Persoonlike smaak is wat tel.
I have done the club thing twice, the first club we belonged to had to much politics and favoritism, a group of us then broke away and started a new club Due to personal circumstances we had to resign membership. we have only recently started caravan camping again. I enjoyed both clubs to a degree, but will not join a club again.
Ek het vergeet om hierboo te noem dat as jy 'n nuwe kamper is, sal dit baie help om by 'n klub aan te sluit, gewoonlik is daar leede wat jou sal bystaan metbaie goed,(of help of net raad gee) bv: opslaaan van tent, gimmicks en gadgets, en dan ook raad met sleep.
So is die forum nie maar ook so storie nie?
I think it comes down to your personality. Mine is the SOLO type, but I will happily chat to fellow campers. I have been in parks with a multitude of different clubs having rallies at different times. Generally those of us doing the solo thing have found the rallies intrusive if we happened to be on a site close by.
Nowadays I ask if there is a rally when i book, and again a week before. If there is I go elsewhere, or request a site far away.
That way, I don't annoy them, they don't annoy me, and everyone has a good time.
Jy hoef nie aan n klub te behoort om kundigheid te kry nie. Hier is genoeg daarvan op die forum.
Ek onthou nog die tagtigs saam met KSA waarvan Chuck Norris praat. Ons het borde vol wapens gehad en dit was 'n klein sonde as jy nie n saamtrek-naweek kon maak nie. Daar was wonderlike rye saam met great vriende, maar stadig-aan het kinders grootgeword en het skool en boyfriends oorgeneem. Ons is nou weer tereug by karavaan (ons sal nie sommer die 4x4 boswa verkoop nie) en sien uit na dit wat voorlê. Ons het reeds te veel vriende-klubs waarvan ons deel is en aansluiting by n klub is nie op die agenda nie. Sien uit daarna om een van julle op die toere te ontmoet. Is daar dalk n Caravan Parks plaket wat ons op die karavaan kan plak om aan te toon dat ons eintlik nou deel is vanb 'n nuwe familie?
Ek onthou nog die tagtigs saam met KSA waarvan Chuck Norris praat. Ons het borde vol wapens gehad en dit was 'n klein sonde as jy nie n saamtrek-naweek kon maak nie. Daar was wonderlike rye saam met great vriende, maar stadig-aan het kinders grootgeword en het skool en boyfriends oorgeneem. Ons is nou weer tereug by karavaan (ons sal nie sommer die 4x4 boswa verkoop nie) en sien uit na dit wat voorlê. Ons het reeds te veel vriende-klubs waarvan ons deel is en aansluiting by n klub is nie op die agenda nie. Sien uit daarna om een van julle op die toere te ontmoet. Is daar dalk n Caravan Parks plaket wat ons op die karavaan kan plak om aan te toon dat ons eintlik nou deel is vanb 'n nuwe familie?
Danie daar is 'n plakker besikbaar. Jy moet maar met admin kontak maak deur jou dashboard. Glo hulle sal vir jou een stuur.
Anders kan jy hulle besoek by die groot buitelug skoue en daar een kry want CP.com het gewoonlik 'n stalletjie.