English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 236
Total Replies: 248 842
Total Views: 83 114 514
topics: 218
replies: 3 516
views: 87 457
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

karavaan haak rubber boot

replies: 17
views: 395
05 Sep 2019 @ 08:18:06 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Goeiedag mense waar koop ek die rubber boot of dust cover wat voor by die karavaan se koppelstuk is myne het geskeur. Vir n jurgens

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:47:15 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Welkom op die forum. Hulle is te koop by Midas. Autozone of meeste onderdele winkels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:51:20 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Probeer JMR Trailer Parts Polokwane 015 293 2281

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:53:45 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:04:38 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3234
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Al-Ko hou dit ook aan.  Ek weet nie waar jy jou bevind nie, maar daar is 'n tak in Polokwane en ander stede.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 10:20:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 11:00:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Roadque in Pretoria kan dit vir jou courier 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 15:56:24 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jip jy het goeie raad gekry.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 18:56:51 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 570
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek het myne by Kennis Karavane in Krugersdorp gekoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 20:03:04 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Welkom op die forum midas en enige wa handelaar

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 07:14:14 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Baie dankie aan al die mense vir jul hulp, nou is my vraag hoe kry ek die pragtige rubber boot opgesit, wat sal die maklikste manier wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 08:08:27 am
Skonk
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 19 Sep 2017
Experience: 37 years

Dis eintlik heel maklik, ek het my Jurgens XT140 Trailer se booty so 2 weke gelede self vervang en as ek dit kan doen kan meeste dit regkry. 

Teen jou haak langs die handvatsel is daar n bout wat daardie "catch" in plek hou wat jy moet indruk om die handvatsel te kan optrek om jou wa van die stang van jou voertuig te kan losmaak.  Verwyder daardie bout sodat die hele handvatsel kan afkom.

Die gedeelte binne wat die "locking mechanism" is sal loskom en uitval maar wees rustig dit work net weer teruggesit later.  Jy moet die booty in warm water sit om lekker sag te raak en en dan trek jy dit net dood eenvoudig bo oor die gedeelte waar die handvatsel was.  Jy kan iets soos Sunlight Liquid opsmeer om dit makliker oor te trek maar ek het gevind as die booty sag is trek hy maklik oor.

Nou sit jy maar net weer die "locking mechanism" en handvatsel terug in die "reverse Order" van hoe jy dit verwyder het.  Ek het my booty aan weerskante me cable ties vasgetrek.

Hoop die maak sin vir jou want dis werklik n maklike job.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 08:45:58 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Baie dankie klink goed sal hom vanmiddag n "Go" gee.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 10:27:30 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Dit hang af of jy short cut vat of die lang roete.

Ek ken net die shortcut.

Terwyl jy die boutjie bo op die hak losmaak kook `n pot water.

Met die boutjie en handvatsel verwyder, plaas die rubber in kook water.

Smeer die deel van hak wat nog op die stang vas is met Vaseline, ghries of iets soortgelyks. (net liggies)

As die rubber baie sag is, haal uit kook water (moenie brand nie) smeer liggies die eerste deel van binne kant van rubber. en skuif dit oor haak.

As dit werk is die rubber vervang in `n baie kort tyd.

As dit nie werk koop mens nog `n nuwe rubber.

Ek het dit nou twee keer gedoen, elke keer met sukses. (maak ook seker dat die rubber die regtekant eerste oorgaan.)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 11:02:36 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Hoe weet ek watter is die regtekant die eenkant het 4 gaatjies in anders lyk die kant maat dieselfde

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 15:48:41 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

All side same side.  Jy behoort dit maklik te kan doen met raad at gegee is

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 10:59:50 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek sien niemand noem dit nie. Onthou net om eers die ou rubber te verwyder.

Maak sommer die deel van die trekstang wat nou uitsteek weer mooi skoon. Ek sou bietjie parafien gebruik om net die 'grid & grime' af te vee voor jy die nuwe boot opsit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 13:38:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien niemand noem dit nie. Onthou net om eers die ou rubber te verwyder.

Maak sommer die deel van die trekstang wat nou uitsteek weer mooi skoon. Ek sou bietjie parafien gebruik om net die 'grid & grime' af te vee voor jy die nuwe boot opsit.

Bo-op die stang is twee griespunte.  Druk die ook maar vol ghries tot dat skoon ghries aan voor en agter kant uitkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za