English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 996
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 524
Share all those nice recipes with everybody...

kaas gebraaide tamatie

replies: 2
views: 1868
21 Sep 2016 @ 18:08:54 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
4 groot tamaties
sout en peper na smaak
60ml broodkrummels
Halwe koppie kaas
Botter of margarine
Sny tamaties in kwart snye maar nie reg deur die tamatie nie
Sprinkel sout en peper oor die tamaties
Dan die broodkrummels en oor die broodkrummels kaas.
Sit n klontjie botter of margarine bo op.
Sit in foelie maar maak dei foelie amper soos n bakkie en moenie dit toedraai nie bokant oop.
Plaas op matige kole en laat dit kook in die foelie tot lekker sag en kaas gesmelt dit sal nie lank neem nie
haal af en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 20:02:31 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Die een gaan ek nie probeer nie.  Ek hou nie van pap, warm tamatie nie, rou is vir my lekkerder, met baie peper.smile  As ek en Colin ontbyt maak, braai hy sy tamatie en ek eet myne rou. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2016 @ 08:13:59 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
As jy groterige tamaties vat en net boonste deel afsny, hol die die tamatie uit meng met crisp gebraaide bacon en gebraaide mushrooms en uie, sit terug in die uitgeholde tamatie met kaas oor. Bak in oond of soos jy se in n foelie koppietjie oor kole. Dis ook baie lekker.
Sou en peper na smaak.
Kan eier ook bysit.

Kampers dink die lekkerste kos uit wat jy aan kan dink.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required