English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 087
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 634
Share all those nice recipes with everybody...

kaas en worsie muffins

replies: 3
views: 6287
06 Oct 2013 @ 17:35:08 pm
Lord oom piet
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 16 Feb 2005
Experience: 19 years
1 groot eier
250ml koekmeelblom
2ml mosterdpoeier
250ml gerasperde kaas
200ml melk
10ml bakpoeier
2-3 weense worsies in dun skyfies gesny
cooking spray om die muffin pan uit te spuit sodat die bak mengsel nie vas sit aan die pan
Oond op 180 grade C
Breek eier in n meng bak, klits liggies met n vurk en voeg die melk by.
Voeg die vlogende bestanddele in a ander bak, meel, bakpoeier, mostredpoeier, kaas en worsies.
Meng dit goed en voeg dan die melkmengsel by en meng totdat al die mengsel goed deur gewerk is.
Skep beslag in die muffin pan so twee derdes vol is.
Bak sowat 15 minute in die oond of tot goudbruin.
sit voor met botter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2013 @ 19:15:40 pm
Siegfried
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 15 years
Fotos?
My en Marie se huisie by die.............."ALL OVER".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2013 @ 07:44:41 am
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 46 years
Dankie Herman, gaan dit probeer lyk heerlik.
Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2013 @ 11:15:01 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het dit brobeer, moes weer maak ,die mense het hulle verslint

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required