English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 821
Total Views: 83 281 839
topics: 986
replies: 15 410
views: 4 049 413
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

johan se peg extractor

replies: 23
views: 6212
14 Sep 2015 @ 11:51:58 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
More,
Ek het jare terug n ou gesien wat sy tentpenne uittrek met n yster wat n haak vooraan het. Dit het my laat besluit om a.g.v. die pyn in die bo-arms n peg extractor te maak waarmee ek staan staan die penne uitrek en as hulle hardekwas is dan gebruik ek die glyhamer gedeelte om te help. Ek het al verskeie van die goete gemaak ve mense rondom wat dit gesien het en ook een wou h.
Ek plaas n getekende foto van dit. Verskoon die handskrif,, was nog altyd n swak punt.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 12:06:17 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek het een gemaak wat grondseil penne trek. ek het 'n 150mm lank stuk 25x25 square tubing gevat en een ent teen 45 grade afgesny. op die 45 graade kant het ek 'n stuk flat bar vasgeweld die stuk flat bar het 'n v keep uit gesny. ek druk die v onder die pen in en trap dan op die square tubing wat die pen uit trek.

Jy kan selfs die square tubing langer maak en 'n kick plate onder hom vas sit(agter die v van die flat bar) dan kan jy staan en die penne uit haal.

Ek sal 'n tekening maak en plaas op die draad.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 13:00:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het sommer so kort een wat klaar die werk maklik maak. Sal seker eendag die "Langpad" gaan. Om minder te buk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 13:01:00 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Johan hier is die skets van my grondseil peg puller

.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 13:05:07 pm
Anonymous
My vrou trek die penne uit. Sal bietjie by haar hoor of die kan help want sy moan gewoonlik so baie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 13:09:41 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ha Ha spekkies.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 13:11:24 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Johan dankie vir die skets sal  die handige knappe help om dit nie probeet her ontwerp nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 14:01:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Gaan sommer voor volgende kamp dai grondseil ene maak. Skitterende idee. Sukkel juis met dai en met mammie wat sommer die grondseil gryp en uitruk. Willie wag nie. Pak pak en kry klaar s sy. hehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 14:10:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Gaan hom ook so 1meter lank maak, dan buk mammie om dit op te tel of n emmertjie iewers sit dan gooi jy dit met die extractor so'n boog. Oefen solank om raak te gooi. hehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 14:33:45 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Ek het nog nie 'n pen gekry wat ek nie met 'n ander pen kon uit trek nie - hak die deel waar die tou om gaan in die ander, skuif dit agter toe in draai net heen en weer.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 15:05:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ja. Dis reg maar soms sukkel ek om lang penne wat die cargonet anker uit te kry en net soms sukkel ek met n enkele ene. Ding is willie buk of op my kni gaan nie want dan sukkel ek weer om regop te kom. Sien, my gewigsverspreiding is sleg. Meeste in die middel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 15:36:51 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 417
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Ek gebruik sommer die hammer, geen probleem nie.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 17:01:02 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years
Wonder of spekkies se vrou ook die forum lees!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 18:22:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het lekker lang een op my verjaarsdag gekry...dink hulle het by outdoor warehouse gekoop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 05:22:43 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek gebruik sommer die hammer, geen probleem nie.

Errol, waar is die foto onderaan jou "post" geneem, was dit by Stormsrivier ?  Vertel 'n bietjie meer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 06:13:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Errol, waar is die foto onderaan jou "post" geneem, was dit by Stormsrivier ?  Vertel 'n bietjie meer.


Lennie. Kyk onder topic "December 2014" Daar het Errol klomp fotos geplaas en beskrywing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 06:19:52 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

David I totally agree, my peg pullers came out of necessity, I find it difficult to bend down, lower back and knee problems, also a bit lazy more than just a bit I would say).

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 08:53:42 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Johan hier is die skets van my grondseil peg puller

.


Dankie Fred. Gaan vir my ook een maak.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 09:21:19 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 275
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Wel gedaan Johan. Ek het jare gelede op Tshipise so 'n penne-trekker gekry van 'n man wie se seun die trekker gemaak het. Die seun was in 'n kwadropleeg en het gesien hoe sy pa altyd sukkel met die penne wanneer kamp afgebreek word. Hy het toe so 'n trekker laat maak volgens sy spesifikasie en die ding werk honderd persent. Natuurlik was dit ook 'n inkomste vir die kind want iemand het dit gratis vir hom vervaardig. EN DIE PRYS DAARVAN - 'N SKAMELIKE R50,00.

Vrede en groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:19:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het ook n chandie, sukke nie.
Net soos met spekkies is dit die GIRL se werk, as sy kla, bly sy by die huis.
Dus werk hy want sy kamp nog orals saam.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:30:07 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hehehe
My girl pak die goete onder die bed in. Met die elegance is dit makliker want jy pak van buite af.. sy wil op haar manier pak. Ek peuter nie daar nie, kry dalk n kopklap.
Weet mos een v.d. grootste fights kom by tent opslaan. Aan die begin het ek gedink dis net ek en sy.. nou verstaan ek dis "normaal"
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:20:26 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 417
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Thanks Geedt. Ja Lennie kyk maar daar.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 06:58:55 am
Theu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 11 Nov 2014
Experience: 25 years

Dom vraag

Hoe download jy prente?

Ek kan Piet sit download, maar nie Johan s'n nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 10:25:04 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek persoonlik hou niks van die "Galleries" foto's nie, eerstens kan jy dit net een maal koppel aan 'n pos en jy kan dit nie "copy en paste" in 'n ander draad nie.

Ek laai die foto's dierek BB het 'n uiteensitting gemak hoe dit gedoen word as jy sukkel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za