kan iemand my groot asseblief help. ek het inligting gekry dat vanaf lambertsbaai suidwaarts is daar n pad teen die kus af. n mens hoef dan nie oor citrusdal en die bergpas te gaan nie. is dit die waarheid of nie. dankie luanda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2004
Anonymous
Hi Luanda Ja, daar is 'n pad vanaf Lambertsbaai, Elandsbaai, Dwarskersbos, Velddrif - dit is 'n spoorweg (tol) pad. Die pad is in 'n redelike goeie toestand ons het Januarie 2004 met die pad opgery vanaf Dwarskersbos na Lambertsbaai.
Groete Louise
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2004
Anonymous
Luanda, ja jy kan net met Lambertsbaai se inligtings bureau 027 432-1000 gesels . Die pad van Lambertsbaai via Leipoldtville af na Elands baai is feitlik heel geteer behalwe vir blykbaar so 15 km. Dan is die pad weer van daar agter die oor ( nie die spoorlyn pad nie)tot by dwaskersbos geteer en so ver ek dit het vandaar tot in velddrif
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2004
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 01 Aug 2003
Hallo Luanda Daar is 'n pad al langs die kus vanaf Lambersbaai oor Elandsbaai na Veldrift. Ek praat onder korreksie, maar ek is amper seker hierdie pad is 'n grondpad. Groete Dave Coetzer