English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 709
Total Views: 82 537 669
topics: 10 936
replies: 127 690
views: 38 956 662
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

heighten Jurgens Classic

replies: 12
views: 256
13 Oct 2019 @ 16:31:47 pm
koosie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 13 Oct 2019

Hi has anyone heightened a a Jurgens Classic caravan by dropping the axle or any other suggestions. Caravan scrapes very easily.

Thanks Koosie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 16:46:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Welkom op die forum.

Watter jaar model is die wa want dit maak 'n verskil van hoe dit gedoen word.  dit is wel moontlik. PTA oos karavane het dit op my vorige Classique gedoen nadat 'n werkskolega hom by my gekoop het.

Sy driveway was net te steil dat die wa elke keer gekrap het aan die agter kant

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 17:24:38 pm
koosie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 13 Oct 2019

Baie dankie vir the antword, dit is n' 2016 Classic ek dink dis een van die laaste Classics.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 17:29:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit het dus n modulere onder stel. selde as die 2011 classique wat ek gehad het.

dit is moontlik om die wa te lig.  Ek gaan kyk of ek die fotos in die hande kan kry van hoe dit gedoen was.

Ek het nie meer die ou se no nie maar  sal na sy huis toe ry.

Hoop hy is daar en toer nie die land vol nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 17:54:31 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4438
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Om hierdie as te lig beteken of nuwe plate wat aan die onderstel vasbout en dan word die as op die gegewe posisie vasgesweis. Dalk kan mens by Alko hoor of hulle 2 plate kan voorsien waarvan die gat vir die as die 40mm verskil. 'n Goeie ingenieurs plek kan dit dan versigtig in sweis. Nie 'n DIY projek soos die ou asse waar mens net 'n spasieeerder ingesit het met langer boute nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 18:02:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8382
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:11:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As mens kyk na die onderstel is dit merkbaar dat die as gedeelte links en regs van die wa aan die ondestel wat vorentoe en agter toe loop vas gebout word.

Dit is die kort gedeeltes met die ronde tipe gat net voor die vierkantige gate.  Daai ronde tipe gat is waar die as deurgaan.

Daai gedeelte word word ongeveer 40mm laatsak met 'n spacer aan die bokant.  gepasde gate is geboor om die voor en agter onderstel dan net aan die spacer en effe hoër aan die as gedeelte vasgebout.

Ek wil saam met Danie stem dat dit nie sommer net 'n backyard joppie is nie.  Die spacer aan die bokant se gate moet presies uitgemeet en geboor word sodat die onderstel weer stewig is soos voorheen, nadat dit gelig is.

Ek sal steeds probeer om die fotos te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 06:55:05 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 11 Jun 2012

Skakel Michael  by 082 575 1924 in Gezina, Pretoria....hy het my 2010 Classique 55mm gelig.

Hy is op Pretoria Caravans se perseel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 07:02:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het 'n vermoed gehad dat daar nog waens is wat die tipe werk al op gedoen is.  Mense moet maar net vorentoe kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 08:39:16 am
koosie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 13 Oct 2019

Dankie almal vir die inligting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 11:26:48 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 69 years

Ek het my woonwa gelig met "Spacers" wat deur Jurgens verskaf is. 

Ek weet  net nie of dit nog beskikbaar is nie want dit was sowat 12 jaar terug gedoen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 06:13:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie almal vir die inligting.

Ek werk aan die fotos Louis. Kry nie die nommer nie sal maar ry en gaan kyk of hy by die huis is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:56:32 pm
koosie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 13 Oct 2019

Thanks for all the info and replies Michael in Pretoria did an excellent job thanks all lifted it +- 5cm

 

Groete

Koosie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required