English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 603
Total Replies: 253 765
Total Views: 83 280 575
topics: 11 619
replies: 139 819
views: 39 359 947
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

gehaak en oppad

replies: 39
views: 7340
03 Jan 2016 @ 20:49:44 pm
Anonymous

Daarsy, ons ry, sonder besprekings, sonder nonsens, ons gaan nou kamp! Nou is dit bietjie ons beurt! As ons terug is, meer fotos op album laai...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2016 @ 23:07:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geniet dit en veilig ry!😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2016 @ 23:33:35 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 32 years

Geniet elke oomblik. Het julle darm soort van 'n beplande roete?

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 06:16:09 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Lekkerder as lekker as die karavane so gereed staan om te vertrek.   Julle moet dit geniet en reis veilig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 08:17:39 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek aanvaar jou karavaan se battery is klaar gelaai  -  gaan laai dan nou maar jou eie battery ook !

Geniet jou vakansie !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 10:47:54 am
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 08 Oct 2014
beautiful combination serious
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 11:56:30 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Geniet julle en ry veilig nice kombinasies daai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 12:00:12 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Julle beurt is julle beurt

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 15:32:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ry veilig en geniet dit ter dee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 15:34:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Na 4370km se sleep is Krimp Varkie bly om by die huis te wees.  So oor twee weke is dit weer die Classique se beurt. Net so vir 'n ou naweekie.

Mooi ry julle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 16:43:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Veilig sleep engeniet dit.
Terug by die huis maar darm nog nie by die werk.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 17:13:08 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Daarsy, ons ry, sonder besprekings, sonder nonsens, ons gaan nou kamp! Nou is dit bietjie ons beurt! As ons terug is, meer fotos op album laai...

Dit lyk nou na besigheid, ry mooi en geniet.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 21:52:29 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Geniet dit

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 22:34:21 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Lekker man en lekker veilig sleep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 23:57:20 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years
Veilig ry en geniet dit. So n onbespreekte vakansie is darem lekker. Niks wat jou jaag nie. Hoef nie op n sekere tyd op sekere plekke te wees nie. Lekker man lekker. Einde Januarie is dit ons beurt.
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 00:13:56 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Geniet dit en veilig ry.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 16:43:05 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Geniet dit ry versigtig

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 13:52:18 pm
Witwillie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 15 Dec 2014
Experience: 19 years
Dankie vir die 'sharing' en geniet dit. Lekker jaloers.

Sien uit na nog fotos soos die trein vorder.
my eie bed in die vreemde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 12:47:33 pm
Anonymous

Ons het by Merry Pebbles kom parkeer.. Lekker koel sover... oord ook redelik stil, nie te besig nie, wou ook bietjie by daai club amigos draai, maar kamp nou te lekker die kant.. wou ook gaan kyk het by devoetpadkloof, maar sal weer ander dag reel.. kleintjie hou nie van te veel ry nie..

Ons gebruik maar rusgeleentheid vir eers..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 12:53:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Maak my jaloers....geniet dit! Geniet jou pannekoek
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 13:03:39 pm
Anonymous

Maak my jaloers....geniet dit! Geniet jou pannekoek
dankie!

 

Hiers so paar fotos

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 13:06:32 pm
Anonymous

Sorry, MRW nog leer.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 13:53:01 pm
Witwillie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 15 Dec 2014
Experience: 19 years
Dankie Brommer, wens ons was daar. Dit is a wonderlike plek om uit te span. Die rivier lyk maar baie laag - lyk of die droogte daar ook vatplek gekry het. Het baie mooi karp in daai riviertjie gevang.

Kampgroete
my eie bed in die vreemde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 14:03:58 pm
Anonymous

Rivier is BAIE laag... ons speel maar met die fotrelle en geelvissies hierso... hier was n bui vanoggend 4 uur met goeie reentjie... alhoewel rivier wel laag is, is watervalle ens nog mooi en vloei al die pad sterk, en kan ek nie se die provinsie self lyk droog as ek kyk hoe mooi groen als die kant is teenoor vrystaat..

 

Ons grootste dankbaarheid is dat dit BAIE koeler hier is...kleintjie kan deur die dag slaap sonder probleme, en ons self sit nie en sweet ons self dood nie.

 

Dis net baie ver om te ry, maar vir n week of wat is dit ok... eks nie meer so "ry fiks" nie, moet bietjie meer gereeld lang pad sleep..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 14:04:59 pm
Anonymous

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 16:09:57 pm
Anonymous

Dit lyk baie lekker Pieter, bly julle geniet dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2016 @ 17:32:17 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ja, baie mooi en lyk lekker.  Dan het mens nie lus om op te pak en verder te ry nie.  Julle moet dit verder geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 08:01:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk nou regtig Chapperig daar. Kan net lekker wees.

Geniet dit .............. dis jou beurt! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2016 @ 17:11:33 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Ons kamp daar 26 April tot 2 Mei kan nie wag,

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 12:27:48 pm
Anonymous

Lekker, net koel tot redelik koud in die nag, maar dis waarvoor vure so brand!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 13:55:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker, net koel tot redelik koud in die nag, maar dis waarvoor vure so brand!


Het jy vir jou hout by die meule gaan haal?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 14:15:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lekker, net koel tot redelik koud in die nag, maar dis waarvoor vure so brand!

KOUD!?!?!?!?!  En ons vrek van die hitte hier in PTA. Moet darem eerlik wees die reen in die middae die laaste 2 dae het die aarde darem drasties afgekoel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 20:36:43 pm
Anonymous

Jislaaik, Leon, die eerste 2 aande was vir my die koudste... het sommer vrieg al buite koud gekry.. en dis erens rondom 8uur as kleinktjie moet gaan slaap, want dan moet ek eers buite bly, anders wil sy speel.. 

 

Na 3rde aand eers beter geword.. met die reen het nogal koelerig deur dag geraak.. ons wou weer by mac mac pools gaan swem, maar was te koud.

 

Ons is nou weer terug tuis.. more begin vroutjie weer werk. voel nie nou so warm in pta nie?

 

Ons het sommer hout ens gekoop by spar. Het eers later gehoor die winkeltjie het ook hout..

 

Ons het darem nie hitte so erg beleef nie. Warm temoerature was voorspel, maar as jy langs waterval staan maak hy jou koel... ons het sommer in water ook gaan sit ens.. sopnat! 

 

Ons was baie bly oor ons keuse om oos te ry, Merry Pebbles was vir ons n goeie keuse, Warmbad natuurlik nader, maar te warm om kleinding deur dag te laat slaap.. 

 

Jy kan nou nie in Sabie sommer so baie van als kry nie, maar nodigste was beskikbaar..

 sal defnitief weer gaan, ons moet nog die 3,2km bosoad na forest falls ook aanpak, nie nou met 2jarige nie, dankie..

 

 

lone creek is baie mooi, horse shoe ook, was sommer lekker om agter die waterval te kan staan.

 

mac mac pools was so rustig, my dogtertjie het net daar in stroom gesit en speel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 21:06:42 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2033
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek is bly julle is terug by die huis  -  die opskrif van hierdie draad maak ons jan-tuisblyers depressief !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 21:24:45 pm
Anonymous

Eks sommer klaar weer nors om terug te moet wees!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 03:06:12 am
Anonymous
Baie goed as julle dit geniet en lekker gerus het. Ons het so vir n week naby Uvongo gebly en het dood gegaan van die hitte. Lekker om te lees julle het bietjie koue gehad.
Die fees seisoen bereik nou sy einde. Sterkte vir die jaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 03:08:52 am
Anonymous
Wou nog vra. Hoe het die Mazda gesleep. Jy het seker nie die woonwa gevoel nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 06:18:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie bly julle het dit geniet. Ons het ook al 'n draai by al daai watervalle gaan maak. Dit was toe ek nog 'n Motorfiets gehad het.

Sal ook nou by Merry Pebbles 'n draai gaan maak. Fotos van jou wys dat dit lekker rustig is daar. Seker redelik besig gedurende seisoen tyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 08:45:32 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Bly julle het Merry Pebbles geniet. Gaan gereeld soentoe vir 'n naweek.

Ek sien jy het ver van die ou populier bome gestaan. Toe ons laas daar was het een weer takke gegooi. Gelukkig was niemand onder die boom nie.

Julle is braaf om in die koue swembad te swem. Nog nooit die moed gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 11:41:46 am
Anonymous

Wou nog vra. Hoe het die Mazda gesleep. Jy het seker nie die woonwa gevoel nie?
ekt eers verkeerd gery... erg berg passe sabie toe gevat, weet nou nog nie presies nie, 1 bult moes toe 3de rat vra..

Ekt meeste van pad so 110kmh gery in 5de..100kmh is vir my snaaks, voel of eknie reg is nie.. die bakkie is sterk, ek kan nie se ek voel nie karavaan nie, maar verbysteek en spoed optel is nie probleem nie, selfs in 6de..

 

Nou moet ek bieg, hy sleep BAIE lekkerder in 6de rat, ongelukkig... soos n droom.. selfs bultjies op is baie lekker, maar dit gaan ratkas moontlik verniel.. maar ai.. verbruik ook heelwat beter teen die laer revs.. kon 120kmh handhaaf in 6de teen 11.5l/100km gemiddeld..

 

Ek was baie lus vir see, maar my vrou kry baie swaar as kleintjie nie dagslapie kry nie... dis net te warm gewees meeste plekke..

 

Leon, Merry Pebbles kan besig raak, ekt op skool paasnaweke saam my ouers daar gekamp, dan was dit besig, maar die staanplekke is GROOT. Ons kon 2 fleetlibes en albei bakkies saa om 1 staanplek sit as ons wou met tente op.. dis regtig massief.. so al sou dit besig wees, jyt darem BAIE spasie en leefruimte..

 

HendrikM, ons wou eers nader aan rivier staan, maar groepie indiers het die staanplekke met 1 persoon met matras beset terwyl ons na moontlike plekke gekyk het terwyl ons deurstap.. hulle het gesien ons kyk na die staaplekke, toe kies ons n boom en daar staan ons toe.. bly lekker.. ons het wel gelag vir die klomp, was dag of wat toe is hulle anyways weg, maar ons het nie bekommernisse gehad nie, dit was rustyd.. koue en warm swembad was maar by die 30grade? Dis die mac mac pools wat koeler was, ek sou skat nader aan 23grade of so, koel, maar heerlik.. aande was bietjie koud vir swem, ons swem aande by warmbad, maar hier was ons maar by kamp..

 

Toe ek en my vrou eerste keer daar was saam, was daar net 2 karavane in die hele oord, en ons tent, begin desember.. was die rustigste ooit toe nog net in tent en opblaasmatras wat 1 nag gehou het.. dis groen gras en koelte bome.. kon heerlik kamp langs rivier.. baie stil.. 

 

Ek self is bietjie oor die besige vakansies.. vir baie mense is dit wat hul soek, ek was maar altyd daar ook, maar nou dat ek probeer kies wanneer, hou ek van rustiger oorde.. SODRA KLEINDING groter word, gaan dit seker weer moet verander, want dan wil hul mos maats maak en kuier en sulke dinge!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za