English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 766
topics: 11 429
replies: 137 609
views: 39 290 307
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

gaslift for nose door

replies: 38
views: 5922
03 Sep 2015 @ 16:54:49 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die nuwe jurgens karavane het soos van ouds slegs draad om deksel oop te hou.
Het nou n gaslift daarop gemonteer wat goed werk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 17:04:01 pm
Anonymous

Johan, het jy dalk meet detailed fotos van montering en werking vraagteken Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 17:04:14 pm
Anonymous

Johan, het jy dalk meet detailed fotos van montering en werking vraagteken Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 17:27:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Snaaks dat Jurgens dit nie dieselfde maak soos Sprite nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 17:53:44 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Hulle sny koste waar hulle kanlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2015 @ 20:48:14 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Die Sprite se meganisme gee ook maar probleme. Die bout wat die twee plate aanmekaar hou het al afgebreek. Die een plaat moes ek af grind om die bout uit te boor en n nuwe een vas sweis. Daarna weer die plaat vas sweis. n Ordentlike paar skarniere (vlekvrye staal) met n gaslift sou beter opsie gewees het.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 07:07:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Hulle kamp nie, want hulle het nie n wa nie, so hulle sukkel nie met hulle eie goed nie.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 07:33:16 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek sal gaan naby fotos neem en forward.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 07:35:30 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012
Uitstekende idee en in my opinie n groot verbetering. Ek sien hy hou die neuskas ook groter oop wat dit makliker maak om daarin te werk.
Ek hou ook die plasing dop vir die detail fotos Johan! Baie dankie dat jy dit met ons deel!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 08:22:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Totale lengte 600 mm
Wit gedeelte 360 mm
Va die bui bo, mount 50 mm
Onder. Dieselfde hoogte as die draad staander.
Moet nie n stywe een wees nie, mag dalk deksel beskadig.
Brackets homemade
Gekoop by autozone R200
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 08:26:35 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Op die gaslift is die weerstand geprint.
Hy moet die deksel bo hou. Moet nog self oopmaak en oplig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 09:11:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk my jou plan werk goed Johan. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 09:30:12 am
Antony
Gold Member
59% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 08 Jun 2010
Experience: 32 years
Hi Johan
As noted above detailed photos of the mounts and positions as well as strut specs would really be great and I am sure a lot of modifications will be done , I am definitely into this upgrade for my Penta.If you are willing to post would be greatly appreciated.
regards
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 09:37:35 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Laat weet wat jy soek dan try ek aanpass.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 11:02:45 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012
Dankie vir jou terug voer Johan,
Hoe die fittings waaraan die gaslift vasgesit is en hoe die fiitings weer aan die deksel vas is is belangrik vir my om te sien.... Die gaslift self sou ek dink kan bietjie meer druk gee sodat die deksel self stadig kan oopmaak op sy eie as jy die sluitknoppe op oop gedraai het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 11:25:42 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die ogies gedeelte kan jy saam met die gaslift self by autozone kry. Hulle draai op dan maak jy n bracket met stainles bout en nylock moer. Die bracket is twee washers wat ek op n plaatjie gesweis het. Dan twee gate 5 mm ve die poprivets. Onder basies dieselfde maar daars n stuk hout wat jy i.p.v. rivets skroewe kan indraai , lank genoeg om styf vas te hou en kort genoeg om nie deur te gaan.
Ek het per ongeluk een van die boonstes dwarsdeur geboor en moes wit silikon insmeer met een van daai wit proppies.
Vra ve autozone een met meer stu-krag as jy wil h hy moet dit self opstoot. Ek was bang dit stoot so kwaai dat die piano-skarniere uitdruk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 11:52:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Kyk na die ogies wat indraai en soek washers met dieselfde gat. So-ook met die bout n moer. Nylock moer is omdat jy nie die bout te styf kan vasmaak nie. Ogies moet vrylik in die bracket kan beweeg. Kan die boonste bracket verder van die buig af sit maar pasop dat die gaslift nie aan die onderkant teen raam druk nie. Aan die bokant beveel ek aan om n groter plaat met 4 rivets te gebruik want die fibreglas is aan die dun kant en kan op langer duur uitskeur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 11:58:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Daars nou nog n nader foto van die bracket.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 13:56:59 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie vir die fotos

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 19:20:32 pm
Anonymous

Dankie Johan. Ek wonder net hoe jy dit vasmaak, lyk soos rivets? Hoe lyk dit aan buite kant?? Ekt nog n vraag, is almal se karavane se neuskaste nie met veselglas "splinters" bedek nie, ek kan niks in of uit neuskas haal nie, dan sukkel en jeuk ek heeldag?! Ek dink dis baie swak afwerking in daai opsig.. en die dom deurtjie wat nie geseel kan word behoorlik nie werk ook nou op my spiere.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 19:30:21 pm
Anonymous

Die nuwe jurgens karavane het soos van ouds slegs draad om deksel oop te hou.
Het nou n gaslift daarop gemonteer wat goed werk

Johan, I am confused, hoe maak die deurtjie nou toe?

As ek na die foto kyk, kan ek nie uitmaak hoe die gaslift terug sak in die kas nie, of swivel dit aan die onderkant binne toe?

Op jou tweede stel fotos kan ek uitwerk hoe dit bo werk, gekyk na die outer housing, lyk dit te lank?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 21:41:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ja ek het dit gerivet. Op die dubbel gedeelte net deur die eerste laag.. dis hoekom ek s boor versigtig anders gaan jy dwarsdeur.. en beter om n groter plaatjie daar aan te sit want fibre is maar aan die dun kant daar.. as jy n groter plaatjie met vier rivets vassit gaan dit beter werk.

As die gaslift ingedruk word moet hy onder die boonste raam gedeelte kan ingaan.. dws. as jy die deksel afdruk gaan hy in die gat .. dus dis belangrik om die onderste steunpunt te bepaal. Ek het gevind dis op die stuk hout waaraan die ou steundraad aan die linkerkant ook vas gemaak is. (Het nie die oue uitgehaal nie in case nuwe ding colapse dan is daar nog n plan B) Die gaslift is nou aan die regterkant. Aan die begin het ek n paar ou gaslifts gemeet om te kyk.. het een gekoop by gelmar, die kombuis manne. Hulle sn is te kort. Toe meet ek met daai een en die naaste wat ek kon kry is di een van autozone. Midas het ook maar hulle is hard.. soos my jeep se tailgate.
As jy die onderste punt geanker het dan moet jy die ingedrute gaslift se boonste punt spasie bepaal tussen dit en bokant van opening. Dit kom op + -50 mm testaan .. dis hoekom die boonste bracket so 50mm vanaf die toepunt van die deksel gemount word. Dws as jy nou die deksel afdruk dan gaan die gaslift se bo-punt in die opening in.

As dit nodig is sal ek nog fotos gaan neem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2015 @ 22:32:24 pm
Anonymous

Dankie Johan, maar ek weet nou nie of die fleetline so dubbel laag het nie? Sal weer kyk as son skyn.. ja ek hiu nogal van die sprite se manier, maar ek sien daar is brackets wat dit moontlik kan maak, net jammer die jurgens het n hoekige vorm...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 04:34:43 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Brommer, Ek het die selfde probleem as jy met die veselglas wat jou laat jeuk en krap. Ek het die neus gedeelte heeltemal met "Universal Under coat" en toe met swart dak seelaar geverf. Dit het die probleem opgelos en die neuskas lyk baie netjies. Jy kan selfs die seelaar met enige ander verf bo-oor verf.

Jammer vir kaping van draad.

Johan ek hou baie van jou idee. Baie keer is ek besig in neus en stamp dan die steun pilaar uit en kry hou agter die kop.  Hierdie idee van jou sal probleem oplos. Dankie

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 09:42:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
More
Gaan nog n foto bylas.. en ook van die jockey wiele
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 09:58:58 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Op hierdie foto kan dubbel gedeelte v.d. deksel beter gesien word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 10:13:00 am
Anonymous

Dankie Johan, op die foto kan ek baie duidelik sien wat jy bedoel, dit maak nou sin wat jy sê.

My bekommernis was, dat as ek die deksel toe maak, gaan dit teen die gas lift vas drukembarassed maar die hoek waaruit jy die foto geneem het, wys duidelik dit gaan nie 'n probleem wees nie.

Net soos Tonkie het ek ook al baie kop klappe gekry van die deurtjie wat toe val as jy net te vinnig kyk vir daai draad stut.sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2015 @ 13:07:38 pm
Anonymous

Brommer, Ek het die selfde probleem as jy met die veselglas wat jou laat jeuk en krap. Ek het die neus gedeelte heeltemal met "Universal Under coat" en toe met swart dak seelaar geverf. Dit het die probleem opgelos en die neuskas lyk baie netjies. Jy kan selfs die seelaar met enige ander verf bo-oor verf.

Jammer vir kaping van draad.

Johan ek hou baie van jou idee. Baie keer is ek besig in neus en stamp dan die steun pilaar uit en kry hou agter die kop.  Hierdie idee van jou sal probleem oplos. Dankie

dankie.. ja jammer vor die kaping, ingewing van oomblik... as die reen ophou, gaan ek bietjie loer of so iets vit my moontlik is. Het nooit inexpo neuskas gebruik nie, was altyd leeg, maar nou is daar mos goedte met die fleetline daarin, en nou moet dit gebruik word, jy weet mos

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 11:20:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
As jy kopklap wil vehoed, druk jou kop dieper in, dan klap hy jou tussen die blaaie.
Die probleem is ek word so kwaad as dit gebeur dan wil ek sommer die deur afbreek...... vandaar die gaslift. Grappie.. hahahaha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 17:33:27 pm
Anonymous

As jy kopklap wil vehoed, druk jou kop dieper in, dan klap hy jou tussen die blaaie.
Die probleem is ek word so kwaad as dit gebeur dan wil ek sommer die deur afbreek...... vandaar die gaslift. Grappie.. hahahaha

Johan, dis die moelikheid, die geduld is jare gelede by die agterdeur uitlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2015 @ 19:02:41 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wat steek julle daar weg dat julle so boer daar binne die neuskas ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 21:23:52 pm
Anonymous

Hyt wragtag daai dubbelgedeelte..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 06:47:35 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Het met kenner van woonwaens gesels oor gaslift. Hy meen drukking is te kwaai vir deksel en gaan hom breek. Het reeds sulke gevalle gehad. Sy voorstel is voetstuk vir deksel stut sodat hy nie kan uitglip nie.

Sal maar die "speak easy" op ander plek weg bere. Haha

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 08:38:54 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie. Ek het van die begin af ges n sagte gaslift want ek was bang ve deksel afbreek.
Gaan julle in elk geval op hoogte hou. Sal kyk of daar enige skade is of oppad is.
Miskien moet ons kyk na ander tipe skarniere (nie piano hinges nie) en beter support ve dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 10:01:27 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het nou gaa kyk. Daar is nog geen skade aan my wn se deksel nie.
Ek dink ek gaan dit afhaal en oor die breedte n aluminium plaat insit dan is die flimsygeit ook gestabiliseer. Dan mount ek maar die gaslift aan die plaat en dit behoort defnetief n verskil te maak. Miskien kyk na ander skarniere ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 12:52:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Foto van binnekant van nosecone deur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 12:56:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dit gaan nie baie moelik wees om n aliminium plaat hier in te sit nie. Soos gesê dit kan die deur heelwat versterk en stabiliseer. Die plaat gaan ook nie baie swaar wees nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 12:59:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dit gaan nie baie moelik wees om n aliminium plaat hier in te sit nie. Soos gesê dit kan die deur heelwat versterk en stabiliseer. Die plaat gaan ook nie baie swaar wees nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 12:59:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Foto van binnekant van nosecone deur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za