English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 321
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 978 771
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

flexible/stretch connection.

replies: 1
views: 10236
21 Aug 2007 @ 00:30:04 am
louis
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Aug 2007
Ek het op my vorige karavaan n stretch connection gebruik wat ek by die karavaan onderdele gekoop het . n Ruk gelede was dit algemeen beskikbaar, maar kry nie meer een te koop nie . Dit is n rek koord , met twee "male " punte aan weerskante ,wat jy dan by jou karavaan ook in n "female " sok konnekteer. Jou konneksie is gevolglik heeltemal verwyderbaar, en veral as jy n trapesuim gebruik, is dit baie nuttig, want die draad bly altyd gespan, sleep nooit op die grond nie , rek soos jou bol beweeg , en raak nie verstrengel in die trapesuim se bewegende dele nie , en le nooit in die sand nie . Weet iemand dalk waar een beskikbaar is , of het iemand n beter plan met die draad wat gedurig in die pad is ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2007 @ 13:33:09 pm
Willem
Platinum Member
14% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 01 Jan 2007
Louis, Skoonpa het laas vir my een bu Autozone gekry. Miskien is daar een naby jou. Van die Campworlds behoort dit ook aan te hou Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required