English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 814
topics: 4 587
replies: 32 143
views: 17 497 004
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

en route to Bloemfontein

replies: 15
views: 372
28 Dec, 2021 @ 10:43:01 am
Verlen
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 11 Jan, 2013

We'll be travelling from Pretoria to Bloemfontein, and onwards.  Any recommended overnight stops , about 300 to 350 km from Pretoria. 

Thanks.

Ginger

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec, 2021 @ 13:00:05 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021
I do not know your travelling route, but I will recommend the following:
- Soetdoring outside Vereeniging or Koppisol.
- a Few km's before Vereeniging is Klipdraai in Meyerton as well.
If you want to stretch it further:
- Umfula, Eastco or Weltevrede outside Parys.
If you go pass Potch via Klerksdorp, I will reommend Wawiel Park in Orkney between Potch and Klerksdorp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec, 2021 @ 16:38:25 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Kyk na Aldam Resort tussen Ventersburg en Bloemfontein

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 13:38:11 pm
Dolrik
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 122
Joined: 02 Apr, 2016
Experience: 37 years

Pretoria - Jukskeipark, Kroonstad, +- 250 km, very close to N1, just confirm first as you use a chalet's bathroom for ablution

Gariep Dam +- 400km

Steenbokkie, Beaufort West +- 360 km.

I used those stops middle October and will use it again.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 14:11:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Kyk na Aldam Resort tussen Ventersburg en Bloemfontein

Is hulle oop na die groot brand skade.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 14:27:16 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Is hulle oop na die groot brand skade.

 

Wel hulle adverteer so glo hulle is hoop 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec, 2021 @ 16:04:51 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Is hulle oop na die groot brand skade.

 

As dit nie so moeilik was om n foto op te laai nie het ek vir jou een geplaas waar hulle adverteer Ek sou nie gese het om Aldam te oorweeg as ek nie seker was hulle is oop nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec, 2021 @ 12:23:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

As dit nie so moeilik was om n foto op te laai nie het ek vir jou een geplaas waar hulle adverteer Ek sou nie gese het om Aldam te oorweeg as ek nie seker was hulle is oop nie

Ek sou ook nie gevra het sou ek geweet het.....

Nie nodig vir foto nie....sal self hul kontak sou ons daar wil gaan staan.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec, 2021 @ 14:32:16 pm
Verlen
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 11 Jan, 2013

thanks everybody, suggestions and advice is appreciated.

Ginger

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec, 2021 @ 14:55:15 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Ek sou ook nie gevra het sou ek geweet het.....

Nie nodig vir foto nie....sal self hul kontak sou ons daar wil gaan staan.

 

Ek het jou geantwoord omrede jy my plasing bevraagteken het 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 07:22:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek het jou geantwoord omrede jy my plasing bevraagteken het 

Dis my reg....

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 08:51:37 am
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Dis my reg....

 

En dit is my reg om jou te antwoord .Maar van een ding kan jy seker wees jy sal nie weer my kan bevraagteken op n plasing van my nie. Ek het nie hier aangesluit om onwaarhede te plaas en verkeerde antwoorde te gee as iemand n vraag het nie. So al kan ek iemand dalk in die vervolg help sal ek maar eerder stilbly want netnou bevraagteken jy weer my antwoord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 10:33:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

En dit is my reg om jou te antwoord .Maar van een ding kan jy seker wees jy sal nie weer my kan bevraagteken op n plasing van my nie. Ek het nie hier aangesluit om onwaarhede te plaas en verkeerde antwoorde te gee as iemand n vraag het nie. So al kan ek iemand dalk in die vervolg help sal ek maar eerder stilbly want netnou bevraagteken jy weer my antwoord.

Lol........

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 12:15:38 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Aldam is amper een van ons standaard oornagplekke wanneer ons (bykans jaarliks) tussen die suide en die noorde reis. Dit is dan ook gewoonlik in die koeler maande en dan is dit gewoonlik maar lekker koud - en die staanplekke is maar vaal en kaal.

Maar ons het in Feb 2021 in een van die chalets oornag. Toe was die kampeerplek prentjie-mooi - lowergroen.

Hulle ablusiegeriewe is waaragtig niks om oor huis toe te skryf nie, maar is "okay" as jy net een aand oorstaan. Die rondawels/chalets is baie netjies. Ek kan nie verstaan waarom die kampeer-ablusies (in jare) nog nie 'n "face-lift" gehad het nie. Dalk regverdig die inkomste uit die kampeerterrein nie die koste van sodanige opgradering nie.

Hul kragpunte is ook bietjie verouderd, maar ons voel minstens veilig daar - al staan ons soms bykans alleen oor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 08:48:11 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Aldam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 08:49:58 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Allemanskraal dam loop tans lekker oor sy walle

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required