English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 953
Total Views: 82 694 128
topics: 586
replies: 3 633
views: 3 330 034
Share all those nice recipes with everybody...

eiers met n kaas sousie

replies: 0
views: 928
20 Sep 2016 @ 19:29:54 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
6 eiers
Botter of margarine
2 eetlepels koekmeelblom 1 en n halwe koppie melk
sout na smaak
Halwe koppie gerasperde kaas
Verhit die oond tot 200g c
Sprei n oondbak met cook en sprei
kook die eiers tot hard, dop dit af en sny in skywe
Plaas diee eiers in die bak .
Maak witsous van die botter of margarine, melk en sout.
Roer van die kaas by die witsous en hou n bietjie kaas oor om net oor die gebak te strooi.
Giet die witsous oor die eiersnye in die bak Maak seker die eiers is bedek met die witsous.
Strooi die res van die kaas oor.
Bak die gereg so ongeveer 30 minute lank. Haal uit en sit dadelik voor en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required