English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 245
Total Replies: 249 071
Total Views: 83 118 899
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 186
Share all those nice recipes with everybody...

eierbrood muffins

replies: 0
views: 1239
18 Aug 2016 @ 17:12:17 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ek is mal oor muffins
Vat n french loaf wat al so n dag oud is en breek in stukkies
eiermengsel
2 en n half koppie melk
6 groot eiers
halwe koppie strooisuiker
1 teelepel vanilla geursel
1 teelepel fyn pypkaneel
bolaag van die muffin
kwart koppie yskoue margarine of botter
kwart koppie bruinsuiker
halwe koppie koekmeel
1 teelepel pypkaneel
knypie sout
maple stroop wanneer opdien
een muffin pannetjie spuit met cook en spray
Stel oond op 180g C
meng al die eier mengsel saam in n meng bak en werk goed deur
maak die muffin pan se gaatjies vol van die stukkies gebreekte french loaf druk maar bietjie plat maar nie te veel nie
Giet versigtig die eiermengsel ioor die brood stukkies en gee dit kans om in te trek in die brood in
vat maar n bietjie tyd wantprobeer die hele mengsel oor te gooi ek gebruik die groot muffin panne
dan maak toe met cling wwrap en sit in yskas vir so ongeveer 1 uur sodat die eiermengsel lekker intrek
Maak intussen die kors gedeelte
Gooi al die bestanddele in n groot meng bak en gebruik vingers en meng dit so dat dit soos verkrummel
haal die muffin pan uit yskas verwyder die cling wrap en strooi die krummels oor die muffins.
Plaas in oond en bak ongeveer 25 minute of tot gaar en bruin bo op
Haal uit en laat afkoel vir n minuut of so gebruik n mes punt en wikkel die kante los en haal uit die muffin pan en plaas op bord en stroooi n bietjie kaneel oor en stroop bo oor
geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za