Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17865 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6317 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5409 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2006 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1691 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1470 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1308 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 859 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 454 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 441 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





een hoof lig agter op 1984 sprite sport Ci werk nie
Hi Julle
My hoof ligte op karavaan werk net die regte kant se lig enige adviies
het hom al probeer brug ook maar werk nie
More Neville
Ek is ook n newby hier op die forum, maar welkom van my kant af ook. Die ouens op die forum het regtig baie goeie raad en ons gaan nog baie vrae he en leer.
As jy die 7 punt plug op jou karavaan het en die linker lig werk dan is als by die plug wel in orde and die kar en karavaan se kant. As jou ander flikkers ens. werk dan is jou aard ook goed.
Ek wil net eers die basiese vrae uit die weg ruim, dan kan mens dieper delf.
1. Ek neem aan jy het alreeds die ou liggie vervang, daai lig het twee filamente in, een vir die rem en een vir jou hoof ligte. Dalk het die een filament gegroet. Toets ook dan jou nuwe lig as jy n nuwe een ingesit het, met n multimeter, ek het al nuwes in karre gesit wat ook foutief was.
2. Vat n bietjie staalwol en ook sommer elektriese spray en maak die socket mooi skoon en kyk of die draad agter die socket nog mooi vas is, dalk al bietjie suur op die een kontak punt op gebou. Jy kan ook dalk net die kontak toets of daar wel krag op al twee punte is. (dalk moet dit Punt nommer 1 wees) As jy nog die ou lig gebruik maak sy kontakte ook met staalwol skoon.
3. Volg daai draad dan van waar hy vandaan kom tot by die socket agter en doen n visuele ondersoek kyk of daar nie skade is en die draad af is nie.
4. As jy niks met die oog sien nie moet jy dalk dan die draad toets vir kontinuteit begin agter en werk jou self vorentoe to by die plug, daar moet dan iewers binne n fout wees.
Groete
Dries
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Jy noem, selfs as jy hom uitbrug werk hy ook nie.
Gewoonlik "Glaze" die kontak punt van die globe agv ouderdom.
Om vinnig vas te stel, haal die globe uit en skuur die globe kontak punt skoon sowel as die "socket" kant.
As jy nie skuur papier het nie, skuur die "globe" kontak punt liggies op sement blad en met klein skroewe draaier, krap die kontak socket punt daar met skroewe draaier.
Ek het destyds op my 1994 Sprite Swift dit gereeld bevind en toe LED "Strips" gekoop en globes met holders uitgehaal en vervang met LED"s.
Dit is n "Straigh forward" joppie en n lekker Saterdag middag joppie.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.

Die uitbrugging toets moet gedoen word by karavaan ligte en nie by "Plug" nie terwyl die plug gekoppel is aan voertuig met ligte op aan posisie.
(Vanaf bv: Links na Regs by elk dieselfde globe).
Indien hy nogsteeds dan nog nie werk nie, vervang die globe.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.

Many years ago I got a fine for my boat trailer lights not working. On inspection one filament was blown. The rest were poor connection in the light fittings. I now solder tails onto the bulbs and hard wire them in the fitting. Far more reliable.
Die koper en brass kontak punte raak maar vuil so met die tyd en dan is dit nodig om alles by te dam met 'n fyn stukkie skuurpapier of Ma se naelvyltjie. Maar as dit nie werk nie hier is 'n paar punte:
- As die tru lig, flikker lig en briek lig nie werk nie le die probleem gewoonlik by die aard/earth draad wat nie lekker kontak maak nie.
- Ek kyk gewoonlik eerste na die plug wat by die sleep voertuig in prop. Die drade daar is gewoonlig in 'n mate blootgestel aan die elemente. Skuur hier ook maar met 'n stukkie skuur papier.
- Onder die wa in die middel is daar gewoonlik 'n konneksie wat die krag verdeel tussen links en regs. Dis dalk nodig om te kyk of aldaai drade nog heel netjies gekonnekteer is.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Sien jy kry goeie raad hier sterkte daar
Haak daai wa kamp bly koning
For some strange reason caravans,boats and trailer lights at some point give issues, On all my towing equipment I solder all the wires that go into the plug and then just fill the gaps with silicone. As for the tail lights I have changed all the fittings to LED ( not the LED replacement globes as they also work themselves loose and corrode) and solder all wiring. Since this practice I have never had an issue with plugs or tail lights.
