English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 245
Total Views: 82 464 987
topics: 4 421
replies: 29 834
views: 17 360 736
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 7
views: 17 349 131

dongola lodge

replies: 2
views: 3944
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
27 Jun 2006
Anonymous
Het iemand onlangs daar kampeer?Stel belang om te weet van omliggende wildtuine en ander besienswaardighede in die omgewing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
28 Jun 2006
Anonymous
Ek was daar 27-4 tot 1-5, gaan kyk na Maphungubwe Nasionale Park (nie seker van spelling), mooi omgewing en rotsformasies, besoek Alldays, en miskien die kremetart reservaat by Musina.
Die 'game drive' by Dongola was nie die moeite werd nie, stap liew
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
28 Jun 2006
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 10 Oct 2007
Haai,
Sowat 'n maand gelede was daar kennisgewings in die koerant dat Dongola Ranch opgeveil sou word. Daar is ook op die forum daarvan geskryf. Maak seker dat hulle wel oop is vir kampering.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required