Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21668 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17485 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5917 |
Bostoe | 5421 |
BrianB | 5057 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3203 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2354 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2139 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1927 |
Swanie | 1844 |
Nico | 1725 |
steamer | 1674 |
Hennie Botha | 1657 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1437 |
George | 1193 |
Louvan | 1155 |
RichardJ | 1082 |
Moon Member | 700 + |
Gerden | 994 |
Chris Centurion | 824 |
JohanMarais | 809 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 574 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 446 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 349 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
Izak | 305 |
1Pierre2 | 303 |
Kurper | 300 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 261 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 227 |
Robbie | 225 |
Fienie | 223 |
Joos Pretorius | 193 |
BigG | 181 |
didos Caravaan
Die foto galary wat jy af gelaai het van jou karavaan het mooi uitgekom hoe lank het dit jou geneem om die karavaan te bou
Camping is a collection of memories .... make each one count
Ons het die karavaan oorsproklik net die houtvrot wou regmaak.
Toe ons begin oopmaak het dit gou gebleik dat die ding beyond repair was.
Ons het toe maar Dit was seker so Mei maand 2013 begin afbreek.
Teen Augustus het die bou werk begin. (wat amper elke naweek en aand in beslag geneem het) Die wa was "kampbaar" in einde Januarie 2014.
Was lekker al die bou en beplanning. (het gelukkig goeie vriende gehad wat ook baie tyd ingesit het.
Tans is die wa "kampbaar" maar die binne netjies maak is nie klaar nie. (hoewel alle dinge werk en daar is.
Dis intersand bly jy deel dit met ons het gedink dit is jou eie ontwerp
Moet net nie nou moet op gee nie dis iets om oor trots te wees
Camping is a collection of memories .... make each one count
Lyk goed....kan sien dis baie werk
Lyk asof julle baie aluminium en plastiese koppelstukke gebruik het,sal nie weer houtvrot kry nie.Lyk baie goed,sterkte met die afronding wat nog gedoen moet word.
Merske taak wat jy aan gepak het, baie geluk met die resultaat sover, lyk regtig goed.
Aluminium wat in die wa ingegaan het was baie seker so 18x 6Meter lengtes. Miskien moet ek die hele storie van hoe dit gebeur het?
Jannie, dit lyk spiekeries man!
my eie bed in die vreemde
Nou goed, hier kom die storie. (sal verkort )
Ons koop die wa so hele paar jaar terug. Maar min weet ons dat hy kanker gehad het. (voor die nuwe verbruikers wet en voor ons iets van hout vrot geweet het.
Kamp te lekker en so in Januarie 2013 kom ons agter iets is fout.
Soos dinge maar gaan (ek moet altyd iets self wil aanpak) besluit ek toe dat ek die hout vrot gaan regmaak sodra die kamp seisoen oor was.
Inelke geval, begin toe oop maak en sommer gou sien ons dat dit `n joppie sou wees.
Die dak is vrot met die agterkant en ongeveer 30cm. reg rondom aan die agterkant.
agter alle handvatsels (was seker maar nooit geseël deur iemand wat gewone silikon gebruik het). Toe ek die handvatsels afhaal dink ek oor hoe dit agter die voorste handvatsels lyk en maak oop om uit te vind dat op die ou einde die neus deel ook vrot is.
agter een van die handvatsels
Erens in die proses moes ek besluit het dat die wa "beyond repair" was en ons besluit toe dat ons die wa gaan oor bou, maar die keer met `n uitleg wat ons van hou.
Die foto is erens tussen oop maak en kyk vir hout vrot en die besluit om af te breek geneem.
O ja, `n groot deel van die hout vrot het gekom van `n klein skeurtjie in die dak se metaal. (hier onder) Dit is aangehelp deur die mouldings op die hoeke van die dak wat lekker reën water gestoor het.
Die volgende foto is êrens in die afbreek proses:
Na die foto, het ons ook die ou vloer verwyder en met die leë chassis begin.
Alle klein roes plekkies reg gekry, en 3x Meranti planke gelê oor chassis (die ou planke was van MDF bord!)
Daarna het ons die vloer van Marine ply vasge sit met vlekvrye staal boute (alle boute en skroewe is Vlekvrye staal)
Die nuwe tapyt is geplak en die raamwerk is begin (alles van 25mm aluminium)
Terloops, die beplanning van hoe die wa sou lyk en uitleg binne is met `n draad model gedoen. Ons het nogal verbasend naby aan die beplanning gebly tot die einde met slegs `n paar baie klein veranderings.
Die buigings (neus profiel is met `n pipe bender) gedoen deur `n vriend wat nogal goed daarmee was. Ons het ook baie "connect it" blokkies gebruik.
Nadat die meeste van die raamwerk gedoen is vir buite profiel en binne meublement,
Het ons 25mmx1200mmx5500mm trok body panels die kante van gemaak. Dit het basies 4x sulke panele gevat om die 2x sykante te maak.
Na die sykante gemaak is en vensters en deur uitgesny is, is die kante vasgesit aan body van wa, die dak is gedoen (Chromadex plaat), Polistyrene binne geplak,en alle "finishing" begin. Dit sluit in beligting, yskas, kombuiskas, beddens ens. O, ja en ook erens tussen in is die tent gedoen.
Die enigste goed van die ou wa wat ons gebruik het is die deur, die chassis, van die vensters, pale kas, yskas en mikrogolf oond.
Well done. Iets om op trots te wees.