Hi can someone tell me where i will get spacers for my storm caravan i want to lift it up about 50mm ?
Ask Roadque
Hi can someone tell me where i will get spacers for my storm caravan i want to lift it up about 50mm ?
Johan, ons het by Comet karavane vir my skoonseun se karavaan gekry.
Hennie baie dankie sal bietjie navraag doen .
Myne 60mm gelig....Caravan Perfect het dit vir my gedoen
Hi Giellie,
I had mine done at http://www.ptaooswoonwakliniek.co.za/index.html on my Sprite Swift caravan.
Hi Dankie julle so as ek hom 60mm lig sal dit fine wees ,ek kom agter my karavaan as ek hom gelaai het dan sak sy so bietjie, en ek is net bang die tyres bars sy is reg op die gewig gepomp en ek laai meeste swaar goed op as en voor op die A frame ,dink julle ek kan dalk ander tyres opsit wat bietjie breer is ?

Glad nie nodig vir breer bande vir 60mm lig nie
Ek weet nie hoe swaar jy laai nie en watse bande jy nou op het nie. As jy die karavaan laai volgens die toelaatbare gewig, doen n beitjie navorsing en maak seker die bande wat jy nou op het, het die regte dra kapasiteit in kg. As jy reg gelaai is en die bande het die regte dra kabasiteit en jy sleep met die regte band druk, behoord die bande nie te bars nie.
Baie dankie Piet ek sal bietjie kyk en hoor en terug kom na julle toe .
Hi can someone tell me where i will get spacers for my storm caravan i want to lift it up about 50mm ?
Het jou karavaan die as of die onafhanklikke vering soos op my ou Gypsey 3B, want op hulle kan jy nie spacers insit nie. Ek kon ook nie op my 2011 Exclusive dit doen nie.
Hi myne is die sprite storm hy het mos die as met die rubber vering
As jou karavaan met die Trailco as met die rubber vering of 'n soortgelyke as toegerus is, moet jy gerus na die rubbers laat kyk wanneer jy die as lig. Die rubbers het 'n beperkte leeftyd van sowat 10-12 jaar en as hul sag word of barste toon moet hul vervang word. As die rubbers verweer is sal jou wa ook sak.

Ja....my karavaan is n 2016 en het reeds laasjaar gesak.....bande was basies op die wheel arch gewees
Willem ek het n 1984 Sprite gehad met die onafhanklike verstelsel waar die een kant sowat 20mm laer as die anderkant geloop het. Ek het n soacer bokant die skokbreker ingesit wat die probleem opgelos het. Dit kan dus gedoen word en heel maklik ook. Ek het dit self gedoen.
Hi Julle ek klink nou deur die .... ,maar wat bedoel jy by a soacer is dit a spacer block ?
Jammer, tikfout, moet lees "spacer"😕
Geen probleem nie dankie vir jou advies ,ek gaan gou die naweek hom strip en die spaces laat maak 50mm hoog .
dankie .
Hi julle ,kan iemand my dalk se watter silicon is goed om jou karavaan se kante en goed te reseal asb ,wat gebruik julle ek weet hulle se sika flex is baie goed wat stel julle voor ?
Willem ek het n 1984 Sprite gehad met die onafhanklike verstelsel waar die een kant sowat 20mm laer as die anderkant geloop het. Ek het n soacer bokant die skokbreker ingesit wat die probleem opgelos het. Dit kan dus gedoen word en heel maklik ook. Ek het dit self gedoen.
Fred, waar presies het jy hom ingesit ?
Ok, nou dit reg gekry om foto te laai. Waar kom die spacer in ?
Willem, soos op jou foto tueen die ronde koppie bo op die veer en die bracket aan die raam. Ek moes 3 langer boute gebruik om die soacer vas re maak.
Willem, soos op jou foto tueen die ronde koppie bo op die veer en die bracket aan die raam. Ek moes 3 langer boute gebruik om die soacer vas re maak.
Dankie, het so gedink. Het jy 'n spacer laat maak met daai 3 gaate in en watse boute het jy gebruik ?
Willem, jy sal dit nie glo nie: Ek het die spacer gemaak met die sogenaamde "laminated wood" wat ek opmekaar geplak het tot die regte dikte. Ek het geoordeel dit is sterk genoem en sal maklik die gewig dra. Dis maklik om dit met 'n gatboor van die regtre grootte netjies te sny. Ek het dit verseël ek dink met doodgewone vernis en daar was nog geen fout teen die tyd wat ek die wa verkoop het nie. Ek het die regte dikte en lengte HTS (high tenstile steel) boute gebruik.
Dankie Fred, sal kyk of ek nog een van die oues het om te meet vir die spacer.