English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 116
Total Replies: 227 424
Total Views: 82 268 098
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 311 898
Share all those nice recipes with everybody...

braai broodjie

replies: 0
views: 1137
17 Aug 2016 @ 23:16:06 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ek hou baie van die een om te maak
hard gekookte eiers en dan in skywe gesny
braai spek lekker bruin
sny uie op en braai tot lekker geurig en so n bietjie bruin
snye kaas
snye brood
mayonaise
smeer albei snye met mayo
vat een sny en plaas n paar skywe gekookte eier op, dan n skyf kaas, dan spek, dan gebraaide uie, dan weer kaas,
dan weer eier
dan neem die ander sny en plaas die sgesmeerde kant op die eier.
plaas in n pan en braai weerskante kan ook in n brood braai rooster gedeon word op die kole wanneer lekker mooi bruin en kaas gesmelt haal af sny deur en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required