English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 788
Total Views: 83 281 201
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 648
Share all those nice recipes with everybody...

bobotie

replies: 5
views: 2174
21 Sep 2016 @ 13:28:43 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
500g bees maalvleis
2 snye brood wat geweek is in n bietjie melk die brood skorsies af gehaal
1 en n halwe koppie melk vir die week van die brood en vir die korsie bo op die bopotie
60g pitlose rosyntjies
60g droe appelkose 60g droe appel ringe
1 groot ui fyn gekap
botter of margarine
25ml asyn
25ml suiker
10ml sout of na smaak
3 ml peper of na smaak
12ml kerrie poeier
3 lourieblare
2 eiers geklits
Stel oond op 180g C
Week die droe vrygte oornag in water. Die volgende dag dreineer die vrugte maar hou die vloeistof en maak die vrugte fyn.
Braai die ui tot sag in botter og margarine. Gooi al die bestanddele by die uie behalwe die vleis en brood en die melk en eiers. Gooi die vloeistof by en kook tot dit dik word. maak die vrygte fyn terwyl dit kook maar roer gedurig.
Haal af van die stoof wanneer reg en laat afkoel.
Haal die brood uit die melk en druk die orige melk uit die brood en krummel die brood oor die maalvleis en meng goed deur.
Voeg die vrugte mengsel by die maalvleis en meng goed deur.
Voeg mengsel in n oondbak wat met kookolie gesprei is.
Druk die lourieblare in die mengsel.
Meng die res van die melk en geklitste eiers saam en gooi stadig oor die maalvleis mengsel en plaas in dei oond.
bak vir ongeveer 45 minute tot bolaag geset is en lekker goudbruin is. haal uit en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 14:27:39 pm
Spit
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 21 Sep 2016
Experience: 44 years
Tx

will try
Blessed, Safe Camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 14:47:43 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Altyd lekker maar het jare laas geeet.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 17:17:53 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 40 years
Sounds delicious.
Will definitely give it a try.
Thank you.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 17:37:32 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dankie Herman.  Ek het dit vroeër jare nogal gereeld gemaak, maar kan nou nie eers onthou wanneer laas nie.  Gaan dit nou weer doen.   Ek het altyd rosyntjies ingesit maar nog nie die droë perskes en appel nie, ek is seker dit maak dit lekker.  Ek wil darem vir jou sê, as jy jou maalvleis liggies braai en bietjie sag kook (met baie min vloeistof) voor jy dit met alles meng, is jou maalvleis heerlik sag en die bobotie amper pofferig.   Dit is al waar ek met jou verskil.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 18:25:25 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Hi Colin Freda Ek sal dit onthou en volgende keer probeer teken so aan in my boek lekker om gedagtes uit te ruil
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za