English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 320
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 128
Share all those nice recipes with everybody...

blikkie broodjie

replies: 5
views: 3104
20 Sep 2016 @ 19:52:44 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
1 pakkie klaar aan gemaakte brood deeg wat ek by Spar of ander winkel koop.
50ml tamatie puree
50 ml mayonniase
Kwart koppie appelkoos konfyt
n pakkie spek
200g gekrummelde feta kaas
n Paar blikkies soos die konfyt blikkies wat gesprei is met cook en sprei
Rol die deeg uit en maak n triangle (soos hulle dit stel in engels verskoon maar die woord)
Braai die spek en sny in fyn stukkies
Meng al die bestanddele saam ein n meng bak goed deur.
smeer nou die mengsel op die uit gerolde brood deeg.
Rol nou die brood deeg op en sny in so 10cm en sit dit versigtig in die blikkies
laat dit staan sodat dit kan op rys vir so ongeveer 20 minute.
bak dit op die vuur of naby die vuur maar met nie dat dit aan brand nie vir so ongeveer 40 minute o tot dit hol klink
laat dit n bietjie afkoel en haal uit die blikkie en sny lekker dik stukke en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2016 @ 21:18:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lekker vir braaidag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 08:06:25 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Herman, jy het die interessantste resepte.  Het jy hulle almal self uitgedink?  Baie dankie, jy gee mens baie goeie idees.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 11:05:45 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Colin Freda so oor die jare het al baie geure en souse probeer en kyk wat lekker saam werk en dan probeer in n resep. baie keer sien ek n resep wat lekker lyk en dan gaan ek terug na my mengsels en sien of iets saam met daardie resep gaan werk en baie keer werk dit dan skryf ek maar dit neer en of bere dit op my laptop want die gaan orals saam met my
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 13:13:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Herman. Het jy n lekker resep vir 'n pepper sauce?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2016 @ 18:33:40 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Sal kyk glo ek het een my broer het ook nou die dag vir my gevra of ek n pepper sous resep het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za