English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 434 463
topics: 94
replies: 1 481
views: 249 940

beplan voltydse kampeer

replies: 20
views: 521
28 May 2019 @ 16:45:10 pm
kalahari
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 28 May 2019
Baie dankie dat ek as lid van die forum kan aansluit. Ek en my vroutjie het besluit om voltyds te toer vanaf volgende jaar Januarie.
Ek is beplan om teen November vir ons n goed opgepaste Jurgens Exclusive te koop. Ek wil graag weet of die Exclusive maklik sleep en of ek eerder moet kyk na die Jurgens Elegance. Ek het n 3 liter diesel turbo double cap Toyota waarmee ek die karavaan gaan sleep.
Baie Dankie
Kalahari
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:33:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel die Exclusive en Elegance is  basies dieselfde groote.  Dis dus om met ewe wat jy koop.  Die toya behoort die karavaan gemaklik te kan sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 May 2019 @ 17:35:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

Geniet die beplaning. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:46:27 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 236
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

the inside layout of the elegance is very nice untill you get to the bed, its very small and odd shaped , and would not have suited us as fulltimers. hence we bought the exclusive , we removed the two bedside ledges and put in our queen size matress that we had at the house, it fits perfectly and felt like home.

check the posts on the fulltimers section,lots of imformation there.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:46:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja 'n groot welkom. Vertel ons meer van julle beplanning. Sleep jy tans iets met die toya?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 20:56:52 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Baie welkom Marius.

Voltyds is 'n groot stap. As ek so lees en luister, baie bevredigend as jy net jou binne seisoen koste kan hanteer, soos Desember.

Beste wat ek gehoor het van voltyds is omie met wie ek 10jaar gelede in die Eiland swembad mee gesels het.

Hulle het huis verhuur om vir 'n jaar te gaan toer. Hy was besig om sy huis te verkoop. Toe ek vra hoekom, sê hy hulle is uit keuse al 5 jaar op die pad en is lank nog nie klaar nie.

So, doen dit en geniet dit.

Sover karavaan aankoop gaan, kry wat jy voel in jou behoeftes pas. Jou voertuig gaan nie sukkel om te sleep nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 00:34:50 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Welkom Marius en wens jou en jou vroutjie net voorspoed toe met jul nuwe avontuur. My gebed vir julle is dat jul geseend sal wees en dat Jesus se hand van beskerming oor julle sal wees.

Lekker kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 07:42:13 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1310
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Welcome Marius,

 

Realise your dreams NOW, while you are still able to and are allowed to!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:07:03 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 649
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Die hele topic van "permanent" is by baie van ons n kwessie. Die kloste van n huis word nou meer en meer, ons gaan binnekort begin betaal bloot vir die "voorreg" om n watermeter te hê. Maar die gedagte van wortels uittrek is n ernstige een. Hoe het julle gemaak met vriende, Kalahari? Ons sit met n saal vol dierbares. En jou dokter? Jou kerk? Al die bekende plekke, winkels, regmaak-plekke en eetplekkies? Ek is nie seker of ek in n vreemde hospitaal wil instap nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 12:56:52 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Welkom Marius.

Ek het die Exclusive gekoop omdat ons gaan lang termyn kamp. Hy is soos n' huis op wiele. Hy het alles in. En is baia gerieflik. Hy sleep ook baia stabiel omdat hy die dubble as het. N' stabiliseerder is dus nie noodsaakelik nie. Nadeel is sy GVM is 1800Kg en dus swaar om te sleep. Maar met n' 3 liter diesel behoort jy reg te kom. Ek sleep met n' 3.2 L diesel en voel die woonwa. Op n' gelyke mooi pad kan ek 100-110 Km/h redelik handhaaf. So, jy kan nie haastig wees nie.

Baia gerieflike mooi woonwa en dus ook populeer.

Geniet die kies en kamp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 21:15:13 pm
kalahari
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 28 May 2019

Hallo Paul.

Ek stem dit is n groot besluit. Dit is nou meer as n jaar wat ek op vroeer aftrede gegaan het  en ek glo dat ons meer n kwaliteit lewe gaan lewe deur die land vol te reis en nuwe plekke te sien en mense te ontmoet. 

Ek het baie gaan kamp en geniet dit baie. Wat die kinders betref ons sal hulle so op n gereelde basis as moontlik sien. Ons sal hul en die klein kinders mis maar jy weet ons staan nader aan die herfs van ons lewe terwyl hulle in die vinnige baan van hul lewe is. 

Baie dankie vir die verwelkoming

Kalahari

God is my redder.

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 21:23:48 pm
kalahari
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 28 May 2019

Baie, baie dankie vir al die verwelkoming en die terugvoering ek wardeer dit baie.

Geseend vir julle.

Dankie

Kalahri

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 23:01:38 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4148
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Kalahari, welcome to the forum. I long to be back on the road permanently, we throughly enjoyed it as I'm sure you will. look forward to hearing about your adventure.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:03:35 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Hallo Kalahari, ek het eendag, lank terug toe ek weg was vir besigheid, in Malmesbury in 'n Elegance geslaap vir die week, mense met 'n guesthouse wat die wa langsaan parkeer het en uitverhuur. Dis baie luuks binne, maar die plasing van die meubels, bed is baie ongemaklik en het my gepla.

Ek verkies my Classique, maar dis my persoonlike keuse. Die Elegance se badkamer het kleiner gevoel. Die sitkamer banke voor is baie gemaklik en lyk baie duursaam. Sterkte met julle besluit, ek bid dat ons gespaar sal bly om ook eendag dit te kan doen. Dis 'n voorreg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:08:36 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Hallo Kalahari, ek het eendag, lank terug toe ek weg was vir besigheid, in Malmesbury in 'n Elegance geslaap vir die week, mense met 'n guesthouse wat die wa langsaan parkeer het en uitverhuur. Dis baie luuks binne, maar die plasing van die meubels, bed is baie ongemaklik en het my gepla.

Ek verkies my Classique, maar dis my persoonlike keuse. Die Elegance se badkamer het kleiner gevoel. Die sitkamer banke voor is baie gemaklik en lyk baie duursaam. Sterkte met julle besluit, ek bid dat ons gespaar sal bly om ook eendag dit te kan doen. Dis 'n voorreg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:12:14 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Hallo Kalahari, ek het eendag, lank terug toe ek weg was vir besigheid, in Malmesbury in 'n Elegance geslaap vir die week, mense met 'n guesthouse wat die wa langsaan parkeer het en uitverhuur. Dis baie luuks binne, maar die plasing van die meubels, bed is baie ongemaklik en het my gepla.

Ek verkies my Classique, maar dis my persoonlike keuse. Die Elegance se badkamer het kleiner gevoel. Die sitkamer banke voor is baie gemaklik en lyk baie duursaam. Sterkte met julle besluit, ek bid dat ons gespaar sal bly om ook eendag dit te kan doen. Dis 'n voorreg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 12:54:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Welkom by die forum.

Ons het n Exclusive en n Elegance gehad.

Met ons ondervinding was die Elegance die beter opsie omrede die makliker toegang van buite af. Veral die goete onder die bed en die buite toegang van d. kombuis gedeeldte asook die opwas gedeelte. 

Vir lang mense is die skuins bed dalk n probleem, masr ek en Elma is lang mense en ons het goed klaar gekom.

Vir ons was die feit om net stil te hou,  aangehaak te bly die grootste voorderl..

Vir ou mense met seer skouers was dit moeilik om alles onder die exclusive se bed uit te laai as jy kamp ook n faktor.

Beste is om alles in ag te neem en na beide opsies te kyk. Kyk na alle faktore

Hoewel die Elegance swaarder is, het beide maklik gesleep agter die V6 CRD JEEP.

Voorspoed met jou keuse. Hier is so n klompie lede wat baie geredelike info kan gee.

EN  hou ons op hoogte.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 18:47:04 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Goeie inligting Johan, dis hoekom daar so groot keuse is, want wat vir my werk, werk nie noodwendig vir ander nie. Moet nie 'n fout maak nie, die Elegance is pragtig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
01 Jun 2019 @ 18:56:26 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Gaan ins langkamp of nie? Dit was ook n vraag waarmee ek en my vrou gesit het. Ek het einde 2017 afgetree en ons beplanning was om semi permanent te kamp. Ons het wel 9 maande in 2018 gekamp en toe huis in Ballito kom koop. 

Nou voel dit of ons permanent met vakansie is. Nie werklik die laaste 6 maande lus gekry om te kamp nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:06:45 pm
kalahari
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 28 May 2019

Hallo mense

Ek sien ek gaan nog baie by julle leer, dis n voorreg om aan so n web blad deel te neem. ek gaan verseker by julle aanklop wanneer ek vashaak.

Van my vrae is, volgens julle ondervinding watter Karavaan parke is die beste in die noord en suid Natal en is dit moontlik om deur die die ou Transkei te ry na die Oos Kaap.

Baie dankie

Ons liewe Vader seen julle 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:18:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14171
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hallo mense

Ek sien ek gaan nog baie by julle leer, dis n voorreg om aan so n web blad deel te neem. ek gaan verseker by julle aanklop wanneer ek vashaak.

Van my vrae is, volgens julle ondervinding watter Karavaan parke is die beste in die noord en suid Natal en is dit moontlik om deur die die ou Transkei te ry na die Oos Kaap.

Baie dankie

Ons liewe Vader seen julle 

 

 

Kyk op flipentilla.com se website....ek glo jy gaan baie baat vind daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required