English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 885
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 447
Share all those nice recipes with everybody...

bacon waffle

replies: 0
views: 892
12 Dec 2016 @ 21:09:06 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
1 - 2 pakkie diced bacon hang af hoeveel waffles jy wil maak
1 en n halwe koppie koekmeel
1 lepel suiker
2 teelepels bak peoeier
halwe teelepel sout
3 eiers geskei
1 en n halwe koppie melk
kwart koppie gesmelte margarine of botter
Braai die spek tto amper bros en sit een kant
In n meng bak voeg die volgende by meel, suiker, bak peoeier en sout saam. meng goed deur
In n ander bak meng die volgende eier geel, melk en margarine klits goed eur en voeg by droee bestanddele en klits tot alles goed gemeng is en n slap deeg vorm.
Klits die eier wit in n bak tot styf en vou in die slap deeg en meng liggies deur en voeg dan die spek stukkies by en meng.
maak seker die wafel masjien is aan en klaar warm. Gooi ddie slap deeg in die wafel maker nie te veel nie maak deksel toe soos instruksies van n wafel maker. bak tot gaar en bruinerig haal uit en geniet saam met stroop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required