English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 183
Total Views: 83 292 750
topics: 11 632
replies: 140 002
views: 39 365 101
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Zumas aeroplane

replies: 23
views: 4354
21 Oct 2015 @ 11:26:59 am
Anonymous

Ons president se luxury

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 11:31:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis fancy...ek wens my karavaan het so binne gelyk😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 11:42:56 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Ja swaer. So mors hulle met ons belastinggeld.
Moenie worry nie, die vliegtuig het net honderd en duisend en sewentig duisend en tagtig sent en miljoen gekos... SYFERS is nie NOMMER 1 se sterk punt nie. Hy is NOMMER 1 want hy kan darem tot SOVER AS 1 tel. hehehe.... LOL....
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 11:46:37 am
Anonymous

Ja swaer. So mors hulle met ons belastinggeld.
Moenie worry nie, die vliegtuig het net honderd en duisend en sewentig duisend en tagtig sent en miljoen gekos... SYFERS is nie NOMMER 1 se sterk punt nie. Hy is NOMMER 1 want hy kan darem tot SOVER AS 1 tel. hehehe.... LOL....
Ware woorde oor die getellerylaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 12:02:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9930
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
My wa is beter, kan voor hom sit en braai en iets koud geniet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 12:07:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
My wa is beter, kan voor hom sit en braai en iets koud geniet.

En hy is met jou eie hard verdiende geld gekoop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 12:07:35 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 28 years
Ek hou nie van die kerel nie, maar het darem gehoor dat dit n onware storie is wat op die net gesit is....Nkandla is egter baie waar!
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:52:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Mensig, ek sien net een bed en baie sitkamers en niks braaiplek nie. Vat hy die vroue om die beurt na die een bed, en die ander wag buite.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 14:02:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het daai fotos al vantevore gesien. Dis nie SA sin nie dis 'n ander land se ryk man sin. As ek reg onthou 'n Sheik of so in een van die Arabiese lande.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 15:33:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die SA President se vliegtuig is 'n Boeing 737, nie 'n 747 nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 16:42:05 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Maak nie saak wie se vliegtuig dit is en ook na aanleiding van Butts se "voertuie vir die rykes", ek dink die lewe kan maar soms onregverdig wees.  Hoekom moet party mense soveel geld hê en ander gaan slaap saans koud en honger?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 17:17:14 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Hy wys vir ons ń toffie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 17:28:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Maak nie saak wie se vliegtuig dit is en ook na aanleiding van Butts se "voertuie vir die rykes", ek dink die lewe kan maar soms onregverdig wees.  Hoekom moet party mense soveel geld hê en ander gaan slaap saans koud en honger?

Daar is baie mense wat vir hul rykdom gewerk het. Neem Warren Buffet as voorbeeld. Hy het begin om kougom en tydskrifte van deur tot deur te verkoop. Niks onregverdig dat hy nou so 66 miljaard USD sterk is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 19:10:49 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Een van die protesterende studente vandag reken die rede hoekom hulle aandring op 'n 0% verhoging is omrede dit 'n getal is wat selfs onse prez kan verstaan en reg lees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 19:17:43 pm
Anonymous

As my Pastoor my nou gehoor het, was sy boodskap Sondag nie wat hy beplan het nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 20:41:27 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek raak nou naar mokket
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 21:32:10 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Daai is nie onse Zuma sin nie, maar ons jet lyk ook baie netjies binne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 08:01:51 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

@Hendrik, ek stem saam met jou.  Selfs ek het my hele lewe gewerk vir die bietjie wat ek hetsmile.   Dit het net al by my opgekom dat sommige mense het die vermoë om uit niks skatryk te word en ander werk en werk hul hele lewe net om kop bo water te hou.  Sou dit nie lekker gewees het as die lewe anders was nie?  Baie mense het talente en dryfkrag wat hul hoogtes laat bereik, ander het dit nie gekry nie of het nie in omstandighede grootgeword waar dit na vore gekom het nie.  Ek het 'n rukkie terug na 'n program oor Sol Kerzner gekyk, hy het arm grootgeword, sy Pa het dit nogtans reggekry om hul eerste hotelletjie in Johannesburg, ingedruk op 'n straathoek, te koop en dit is waar sy rykdom van groot hotelle en pragtige oorde begin het.  Ek het absolute admirasie daarvoor, dan wonder 'n mens, hoekom kon ek nie so iets regkry nieundecidedtongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 08:16:43 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dis soos jy se Colin/Freda. The oppertunity did not cross our paths, and if it did we did not realize it.frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 08:22:32 am
Anonymous

Ek glo steeds ons belasting moet na die party gaan vir wie jy stem.. dan sal die ANCse finansies heel anders lyk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 17:19:46 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Was dit maar waar Brommer ons betaal nou blasting en moet maar genoeë neem om niks terug te vang nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 17:20:24 pm

23 Oct 2015 @ 09:54:59 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1224
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Bly om te sien dat daar GEEN sprake is van veiligheidsgordels nie .... miskien kan ons tog gelukkig wees!!! Soos die spreekwoord lui: "Better to have it and not need it, than to need it and not have it!"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 13:26:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

@Hendrik, ek stem saam met jou.  Selfs ek het my hele lewe gewerk vir die bietjie wat ek hetsmile.   Dit het net al by my opgekom dat sommige mense het die vermoë om uit niks skatryk te word en ander werk en werk hul hele lewe net om kop bo water te hou.  Sou dit nie lekker gewees het as die lewe anders was nie?  Baie mense het talente en dryfkrag wat hul hoogtes laat bereik, ander het dit nie gekry nie of het nie in omstandighede grootgeword waar dit na vore gekom het nie.  Ek het 'n rukkie terug na 'n program oor Sol Kerzner gekyk, hy het arm grootgeword, sy Pa het dit nogtans reggekry om hul eerste hotelletjie in Johannesburg, ingedruk op 'n straathoek, te koop en dit is waar sy rykdom van groot hotelle en pragtige oorde begin het.  Ek het absolute admirasie daarvoor, dan wonder 'n mens, hoekom kon ek nie so iets regkry nieundecidedtongue-out

Ek lees Sol Kersner het sy stryd teen kanker verloor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za