English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 994
Total Replies: 243 529
Total Views: 82 960 682
topics: 147
replies: 2 357
views: 343 616

Zip

replies: 13
views: 343
12 Oct 2019 @ 19:39:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15662
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My travel blanket se zip trek bietjie moeilik oop en toe. Wat stel jul voor moet ek doen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 20:19:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Spuit Q8 en sien.

Ek spuit dit op die lapa seil se zips.

Maar ouderdom, stof en son speel ook n rol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 20:29:40 pm
Rudi
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Oct 2007

Vat 'n kers en vryf oor albei kante van ritsluiter 'n paar keer. Werk ritsluiter 'n paar keer heen en weer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 20:34:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15662
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Spuit Q8 en sien.

Ek spuit dit op die lapa seil se zips.

Maar ouderdom, stof en son speel ook n rol.

 

Vat 'n kers en vryf oor albei kante van ritsluiter 'n paar keer. Werk ritsluiter 'n paar keer heen en weer.

Dankie. Gaan Q8 of kerswas nie vetterige vlekke agter laat op die travel blanket nie? (Vetkolle?)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 20:44:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy moet maar mooi spuit en n lap agter hou.

En geduld.

.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 22:10:22 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 303
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Jy kan ook silicon spray probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 22:20:18 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4218
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

I use silicon spray works like a charm

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2019 @ 23:46:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2874
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

My zip op die travel blanket is net  so stram. Ek hak n tent pen in sy gaatjie dan skuif hy met n groot gemak.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 06:10:23 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Gebruik Silicone spray dit werk baie goed en mors nie vuil .

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 07:17:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15662
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie....gaan die silicon spray die travel blanket vlek as ek bietjie mis sou spuit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 07:54:52 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Ek het my tent se voorste Zip met dit gespuit ,en dit het nie gevlek .Spuit maar net stadig en op die zip ,maar soos ek sê myne het nie gevlek .As jy bang is, toets net eers n klein stukkie .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 08:51:20 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4218
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Dankie....gaan die silicon spray die travel blanket vlek as ek bietjie mis sou spuit?

I inserted the small pipe that you get with the spray into the nozzle, you can then concentrate the spray directly onto the zip and minimise any chance of marking the canvas with silicon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 10:09:19 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2884
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Q8 van Chuck genoem het, is reeds silikon.  Dit vlek nie juis nie maar trek tog 'n bietjie stof, wel minder as olie, so spuik maar versigtig.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 14:56:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15797
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Silicone spray is beste opsie.  As jy dit nie het nie volg die kers was idee.  laat staan eers in die son dat kers was sag raak voordat jy die ritsluiter werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za