English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 500
topics: 979
replies: 13 739
views: 3 248 339
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Zebra Camper Hire - Featured Business

replies: 4
views: 75
18 Feb 2020 @ 15:33:52 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2805
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Zebra Camper Hire - Whitehouse Avenue, Benoni
Camp & Live Featured Business

Let the Adventure Begin!

Southern Africa's most loved annual camping guide.

Get your copy from CaravanParks.com today!
https://www.caravanparks.com/66.Annual+Publication.htm

Now available as a FREE pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:23:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kyk n maat van my het mos so ding gaan staan en huur vir twee week.

Was hy en sy vrou vir twee week lekker gebyt deur sand vlooie.

Daai goed staan daar toe tot hy gehuur word.

Nie vir my nie dankie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:06:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hiert maar dis 'n besigheid wat sommer groot begin het.  Sommer 'n paar takke oor die land.

Dis waar wat jy sê JIN.  Die voertuie is maar toe tot hulle gebruik word.  So jy moet maar beplan om skoon te maak voor die trippie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:30:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal nog n camper huur....as ek n trip soos n wildtuin trip doen....lekker parkeer by n watergat en al die geriewe by jou. Maar twyfel of ek ooit n karavaan sal huur....in daai geval boek ek maar liewer n chalet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:52:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal nog n camper huur....as ek n trip soos n wildtuin trip doen....lekker parkeer by n watergat en al die geriewe by jou. Maar twyfel of ek ooit n karavaan sal huur....in daai geval boek ek maar liewer n chalet

Stem saam Geert.  Die Camper dien dan 'n doel om als by jou te hê terwyl jy rustig die wild besigtig.

Met karavaan is dit of my eie of niks.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za