Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Yzerfontein
Manne en girls, ons gaan oor twee weke by Yzerfontein staan saam met die stapklub. Ons gaan drie roetes stap. Nou sien ek vanoggend op Face Book dat hulle NOG STEEDS die hel uit jou steel daar. Het julle enige nuus? Dis so n mooi park, lekker naby die see. Ek sien so uit na n kamp daar.
You'll never never know if you never never go
Om die waarheid te se oral word daar gesteel, geplunder en gemoor, oorweeg sterk om ons karavaan te verkoop en seker tuis tussen 4 mure met ons brakke te spandeer. Midweek kamp naby Brits, Bela Bela, Cullinan, Vaal of Dinokeng is n risiko as jy alleen op terrein beland en naweke is oorvol met buitensporige pryse. Nie eens van onveilige paaie te praat nie, orals word huise nou gebou tot teen skouer van paaie. Gastehuise, timeshares of vakansieoorde is ook nie meer uitgesluit van ernstige crime nie. Reis buite grense beplan en spaar jy voor, dan gebeur daar insidente soos voorheen se onrus in Mosambiek, Turkye of tans Ukraine / Israel oorlog. Is ons local "tuinroetes" ons voorland.
We stayed there for a week last year (end June early July) without any issues, really enjoyed our stay.
Ook gelees.....hartseer, sekuriteit raak al hoe groter prioriteit oral

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Slaan maar enige plek kamp op naby ander kampeerders. En moenie dat sulke gerugte jou te veel ontstel nie want dan het die slegte ouens gewen. Ons het steeds n lekker en mooi land. Ander lande het ook maar probleme want ons leef nie in die Paradys nie. Maar dan weer, selfs die Paradys het n slang gehadð¤
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek stem saam dat daar oral misdaad is, maar sou nie alle kamp tereine se veiligheid onder dieselfde kam skeer nie. Hierdie oord se terugvoering afgelope 5 jaar het paar 2/5 ratings met terugvoering van GEEN SEKURITEIT nie. Baie oorde deesdae spandeer baie geld om jou veilig te laat voel. Hier by ons in die noorde is ook n hele klomp wat ek nie sal besoek oor swak sekuriteit nie, maar daar is ook baie waar ek met geruste hart my tentpenne inslaan. So daar is definitief n onderskeid tussen veiligheid by oorde
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons was hierdie jaar April daar vir omtrent die 10de keer. Het nog nooit enige diefstal probleme gehad nie, maar tot dusver was ons net op besige tye daar. Tydens stil tye kan dit seker 'n probleem wees.

Dit wil voorkom of hierdie insident tydens die rugby Saterdag aand gebeur het. Meeste van kamp se mense het by gemeenskaplike area gaan kyk toe dit gebeur het. Kan ook inside job wees....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons was ook al n paar keer daar in die af tye en het nog geen probleme gehad nie en ook nie onveilig gevoel nie. Dit is waar dat daar nie sekuriteit is nie maar dalk is dit nie nodig nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het vergeet van hierdie item, reeds geplaas. Het vanoggend weer ene geplaas oor Yzerfontein. Baie lekker gekamp daar.
You'll never never know if you never never go
