Dit is met groot hartseer dat ons vanoggend op FB lees dat Yvonne Stimie, Harry ("Froggy") se eggenote, skielik oorlede is.
Hulle was op 'n redelike uitgebreide toer saam met ander kampeerders en Joanie het hulle foto's ens. met aandag gevolg .... en nou die slegte nuus.
Rus in Vrede Yvonne - jou vriendelike glimlaggie en heerlike borde eetgoed sal altyd onthou word.
Sterkte ook aan Harry - ons dink aan jou!
Jammer om te hoor.
Sterkte Harry.
Ai, sterkte vir die familie en vriende. As n reisiger, kampeerder en aktiewe lewens-afonturier sterf is dit altyd baie hartseer.
May her soul rest in peace.
Sterkte Harry
Sterkte Harry
May she R.I.P.
Sterkte Harry
Sterkte Harry.
Baie jammer om te hoor. Liefde en vertroosting vir Harry en familie!
Sterkte Harry.
Het hulle ontmoet met n saamtrek wat gereël was deur caravanparks jare terug by Bloekompoort.
Sterkte Harry.
Innige simpatie en baie sterkte Harry. Mag die Goeie Vader jou en die familie in hierdie baie moeilike tyd vertroos en omvou met Sy liefde en genade!!
Harry ons kan bemoedigende woorde probeer se. Maar die enigste wat berusting bring is ons Hemelse Vader. Hoop en bid dat hy by jou is in die hartseer tyd.
Sterkte Maat
Baie dankie almal.
Dit word opreg waardeer.
Ek gaan my kamp maaitjie baie mis. Die huis is leeg sonder haar. Ons het alles saam gedoen.
Net voor haar dood het sy vir my gesê: dit is haar lekkerste toer nog ooit.
Ons was stadig oppad terug huistoe en het op n plaas oornag, met 2 motorhomes, in Cradock toe sy skielik in die vroee oggend ure oorlede is.
Weer eens dankie aan almal
R.I.V. Yvonne
Sterkte Harry soos ek genoem het aan jou sy sou se Harry vat vir Froggy en kamp
Baie sterkte Harry. Ja, Yvonne was jou "soul mate". RIV Yvonne.