English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 443
topics: 777
replies: 12 430
views: 4 972 775
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Ysmasjiene

replies: 1
views: 11260
16 Apr 2007 @ 15:30:24 pm
Deon
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 16 Apr 2007

Hallo Kampers.

Ek weet hier is al baie oor ysmasjiene geskryf. Ek wil net graag hoor of daar êrens 'n goeie een te koop is teen 'n billike prys en wat is die dinge waarvoor ek moet uitkyk wanneer ek een koop. Die goedkoopste een is mos gewoonlik vir 'n rede die goedkoopste.

Ek sal graag by julle wil hoor waarvoor ek moet uitkyk en/of versigtig moet wees.

Dankie.
Deon

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2007 @ 09:26:05 am
Willie
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 May 2007
Hallo mense. Ek het my Easy Ice altyd saam met my Kruger toe geneem, maar hy is te swaar. Gaan kyk op die webblad van Snomaster en jy sal toerusting wat 12V yskaste insluit kry. Ek was skepties toe ek my eerste Snowmaster gekoop het omdat hy van China af kom, maar is deur die produk verkeerd bewys. Groete Willie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required