English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 981
topics: 10 825
replies: 124 923
views: 38 857 710
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Yskoud

replies: 28
views: 704
16 Jul 2017 @ 12:52:31 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dagse,
Sit hier voor die kaggel, die koue kom dwarsdeur my Stokies so die is op n kussing. Katte le almal op n hoop met neus onder die stert.
Die Swartberg is spierwit mooi sneeu op, dit is yskoud.

Aga het n skaapboud met aatrappels in. Jan Ellis poeding gaan netnou oondspasie kry.

Ouma het n nuwe cellfoon en sit die ding en uitwerk, moet se sy het nogal skerp geraak met tegnologie. Deesdae stry ek nie meer oor die giggse en appse nie, bly maar stil en gaan krap liefs met die spannertjies.

Tyd vir n glasie wyn.

Groete,
Herman.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 13:00:06 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Gesondheid Herman. Die koue kom Durban toe, so ek vlug môre liewers Maputo toe. Sien dit is 31 grade daar.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 13:25:38 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Geniet maar die koue en warm vuur. Na die skaapboud, aartappels en Jan Eliis poeding, moet jy maar onder die verekombers gaan in klim.

Hier by ons is dit 'n lekker dag.....kortbroek, kortmou hemp en plakkies aan. Wil laatmiddag skaapribbetjie op die kole sit.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 13:33:01 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons kamp in stormweer by Willows.  Dit is koud.  Die wind waai erg.  Dit reën.

Die wind ruk en pluk maar die tent staan nog.  Die reën is lieflik om te sien.  Dit begin al nat kolle maak op die grondseil.   Hoop net dit reën ook in ons opvangsgebied.  Die see is baie rof met groot branders.

Ek het gaan stort en weer pijamas aangetrek.  Die TV maak allerhande mirakels, hoop dit verbeter sodat ek darem vanmiddag die mansfinaal van Wimbledon kan kyk.  Daai (luukse) skaapboud en poeding klink so lekker.  Ek maak beesrib gaar saam met aartappels, soetpampoen en groenboontjies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 15:33:00 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Son skyn lekker maar koud innie Kaap Het gister lekker reen gehad
Gaan netnou vetkoek en Kerrie mince maak met n groot koppie boere troos
Colin/Freda julle moet daardie tent vashou tot die wind sak Mooi bly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 16:14:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hoop nie daai koue kom so erg hier in Pretoria aan nie. Herman...ek sien by die opskrif jy het foto geplaas...maar dit wys nie hier nie. Ek het al ondervind dat as mens nuwe draad begin met n foto, dat die foto nie wys nie. Wat ek doen is om eers die draad te begin en dan te "reply" op my eie draad met die foto...dan wys hy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 16:33:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hoop nie daai koue kom so erg hier in Pretoria aan nie. Herman...ek sien by die opskrif jy het foto geplaas...maar dit wys nie hier nie. Ek het al ondervind dat as mens nuwe draad begin met n foto, dat die foto nie wys nie. Wat ek doen is om eers die draad te begin en dan te "reply" op my eie draad met die foto...dan wys hy.

Dit gebeur presies so. Foto kom met eerste posting, nie met die opening nie.
Eks bly jy vertel ons. Al gedink ek doen ietsie onnosel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 18:37:16 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hoop nie daai koue kom so erg hier in Pretoria aan nie. Herman...ek sien by die opskrif jy het foto geplaas...maar dit wys nie hier nie. Ek het al ondervind dat as mens nuwe draad begin met n foto, dat die foto nie wys nie. Wat ek doen is om eers die draad te begin en dan te "reply" op my eie draad met die foto...dan wys hy.

Geert dit wil dus voorkom asof fotos nie wys as mens hulle as 'n "Gallery" laai met die 1e plasing op 'n draad. As mens die foto net "insert" soos ek myne laai dan wys dit wel die fotos v d begin af maar dit wys korrek dat dit nie 'n "Gallery" is nie maar fotos bly wys.

Ek het nog nie een keer my fotos as 'n "Gallery" gelaai nie.

Dankie dat mens wel weet die "Gallery" wys nie met 1e plasing op 'n nuwe draad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 19:13:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dagsê ou Grootte.
klein Boet is nog in Amerika Texas.
As hy weet hou dit sneeu kom hy dadelik terug.
Darm is daar iemand wat na die diere kyk.
Hier nog lekker warm so sal julle koue in die week kry.
Groete vir Vonnie
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 10:59:12 am
PietL
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 06 Jun 2016
Experience: 54 years

Herman ek moes gister, in pragtige weer, die elektriese heining regmaak na die swerkaters Sondag oggend half drie probeer inbreek het. Ek en Ma het klaar besluit hier moet ons uit en Calitzdorp is die gekose plek. Eerste plek van keuse was ongelukkig klaar verkoop. Hy moet darem staanplek vir die Penta he. Vat honderd keer eerder jou koue en sneeu met rustigheid voor ek die wetteloosheid langer verdra se ek terwyl daar gisteraan weer wild en wakker geskiet is rondom ons.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 11:12:42 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2489
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis erg!  'n Vriend van my vertel onlangs 'n familielid van hom en 'n maat was in 'n onderonsie met rowers wat hulle kar probeer steel het.  Daar was 'n oor en weer skietery wat beide jong manne en die rowers in die hospitaal laat beland het. Die twee manne het dit oorleef maar een het 'n skoot deur die heupe gekry en moet nou twee heupvervangingsoperasies ondergaan.  Watter land woon ons tog in!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 17:01:12 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Nadat ek vertel het van verlede week se lastigheid kom ouma weer aangewikkel so 10 uur.
My ou man, daar loop water teen die dak af ! Nou ja, toe het die Solar paneel gevries en n pyp gebars. Ek het nog een van die ou sisteme wat koperpype het, en ongelooflik gewerk het vir baie jare al.
Afgehaal en reggemaak, nou wonder ek of dit maar liefs moet afbly tot die winter beter raak.
Piet, Calitzdorp is n lekker rustige plek, en Oudtshoorn is naby genoeg vir als wat mens nodig het. Loer net dat jou huis nie op n " deurloop" pad is nie, die dronkies dink ek kan maar lastig wees, en daar is baie van hulle.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 17:04:58 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Baie koud hier by ons ook.
Skiet ook nie so baie hier nie.
Kry baie dat die eiendom betree word,
Maar kan net nie die ou vastrek nie.
Sit nou elektriese heining op...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 15:39:27 pm
Anonymous

Sien dis nogal koud 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 16:27:28 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Paar KM buite Kimberley vanoggend.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 17:57:53 pm
Anonymous

Heng nee man Piet, nou kry ek sommer koud.laughing

Hier in die plat Vrystaat is dit ook sedert Sondag koud,  ons het nog nie regtig winter gehad nie, so kort kort bekryp hy ons dan voeter hy weg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 19:27:53 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Heng nee man Piet, nou kry ek sommer koud.laughing

Hier in die plat Vrystaat is dit ook sedert Sondag koud,  ons het nog nie regtig winter gehad nie, so kort kort bekryp hy ons dan voeter hy weg.

Johann dit is nou die eerste keer die jaar dat hy goed negatief in die koue in gaan. Dis nodig om al die peste dood te maak vir n slag. So tien dae terug vleis gewerk en nog brommers gesien. Nou sal hulle seker weg wees.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 19:38:41 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Minus 6 sal nie deug vir die ou man nie!!
Skoon jaloers op die wat nou daar by Tshipise sit met n kortbroek. Volgende winter draai ons die water toe, sit die krag af, en loop net weg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 19:40:51 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Minus 6 sal nie deug vir die ou man nie!!
Skoon jaloers op die wat nou daar by Tshipise sit met n kortbroek. Volgende winter draai ons die water toe, sit die krag af, en loop net weg.

Ek stem saam Herman.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 20:03:52 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Het gister van Natlia afgekom laaste twee dae erge wind en lekke koud gewees
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2017 @ 12:27:11 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Moet hierdie deel

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2017 @ 12:36:28 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Moet hierdie deel

Goeie een Tonki.  Mens kry amper lus om saam met die hoender in die oond in te klim.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2017 @ 13:52:40 pm
Anonymous

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2017 @ 14:01:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Julle is braaf veral Gerrit.
Julle moet weet wat alles vries gepaart met frost-bite in so n situasie. En dan kry jy nog swart ryp ook.
😆😆😆😂😂😂
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2017 @ 18:03:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lyk of daar groot koue front oor land gaan kom later die week😭
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 13:42:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Barkley Oos......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 14:47:13 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe dis mooi al is dit kouddddddddd

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 14:51:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Sjoe dis mooi al is dit kouddddddddd

Stem. Puik fotografie.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 15:47:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk my julle kry koud daar in SA.  Dink ons moet so bietjie temperature by mekaar gooi.

 Julle minusse met die plusse hier.  Dan gaan dit ons by 'n gemiddeld van so 25 -28 grade bring.

Die kruis lyk Chapperig

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required