English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 147
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 974 070
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Yskas

replies: 1
views: 8892
17 Apr 2007 @ 12:58:35 pm
Henda
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 16 Jan 2006

Ek weet daar is al BAIE oor hierdie onderwerp geskryf, maar gee tog asb. weer raad. Ek is op soek na 'n 3-fase yskas, met redelike ruimte en 'n goeie prys (ha ha). Dit hoef nie 'n "top of the range" te wees waarmee mens in die Namib kan gaan kamp nie!  Wil net hê dit moet die goed koud hou. Kamp met 'n tent. So terloops - as ek sonder elektrisiteit kamp, en ek plug dit in in die kar, sal dit nie die battery pap maak nie?

Enige advies sal waardeer word!

Henda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2007 @ 09:06:43 am
Willie
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 15 May 2007
Henda, Ek het vir my twee jaar gelade `n Snomaster gekoop, na`n jaar `n probleem gehad wat my eie fout was. Toe ek hulle bel het hulle my sommer oor die telefoon gehelp en nog nooit weer `n probleem gehad nie. Ek kan die produk met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie 12V produkte. Groete Willie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required