English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 951
Total Views: 82 374 501
topics: 139
replies: 2 201
views: 330 996

Yskas deur toehou tydens sleep

replies: 24
views: 522
26 Apr 2019 @ 11:10:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat gebruik julle om jul yskas deure toe te hou tydens sleep.....iets wat nie maklik breek nie en netjies lyk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:26:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My yskas deure het sulke ekstra knippies op wat deur Sensation geinstaleer is. Lyk netjies en werk baie goed.

Dan iets wat ek weet goed werk is die "Child proof Locks" wat jy by Babies R us te koop kry.  Dit word gebruik op kas deure en laaie wat die kiddies nie moet oopmaak nie.  Jy sit dit gewoonlik vas met die dubbelkant kleeband wat verskaf word.  Hy het wel 'n gaatjie in die middel van elke punt om 'n skroefie deur te draai of dalk 'n pop rivet vir 'n meer permanente vashou.

So lyk die wat op my wa se yskas is.

Nog 'n soort wat op die mark is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:27:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het al van hulle gesien in grys, blou, Pienk, Wit en deurskynend.

Ek self sou eerder iets gebruik soos op die tweede foto.  Want jy maak die "save lock" los en gebruik die yskas soos normaal.

Met die soos wat ek het, (eerste foto) moet jy elke keer die knip los maak. Is 'n probleem as jy die melk botter en kaas op eenslag wil bêre.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:30:06 am
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Our new Skipper model T comes with a thin bungee cord that goes around the top circumference of the fridge to hold the door closed. It does not have hooks and is one continuous band held in place at the back with a clip.

As the fridge is only waist high it is easy to take off to open the door. I think this would be easily adaptable to most fridges if there is a space above to unclip or stretch the cord on.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:32:53 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het van die"baby locks" gekoop waarna Leon hierbo verwys. Dit werk 100%. Ons het dit by Dischem gekoop. Kyk by baba afdeling.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 16:33:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Luma knip toe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 10:33:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir almal se raad....waardeer.  Ek gebruik tans hierdie....maar het nie lank gehou nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 10:38:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir almal se raad....waardeer.  Ek gebruik tans hierdie....maar het nie lank gehou nie. 

Ek dink maar die hoofrede hoekom hy breek is dat hy elke keer sluit as mens die yskas toe maak en as mens wil oopmaak vergeet mens om eers clip af te haal....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 03:54:53 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie vir almal se raad....waardeer.  Ek gebruik tans hierdie....maar het nie lank gehou nie. 

Het soortgelyk op yskas gehad. Dit haak aan jou vas as jy verbyloop en breek af. 

Het 2 keer vervang onder waarborg.

Derde keer die babylocks waarna Heindrich verwys, opgesit.

Probleem opgelos. Jy maak hom eenmaal vas as jy ry en eenmaal los as jy kamp.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 09:55:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk daar is baie planne om die joppie te verrig. Sommige werk dalk minder effektief en ander lyk dalk minder elegant.

Mens moet maar soek wat werk die beste.  My opinie is 'n kiddie lock wat jy heeltemal los maak om die yskas te gebruik en dan net lock as jy ry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 10:03:44 am
Karin*
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 15 years

Ons het ook die tipe wat mens toe maak voor jy vertrek en dan oop maak en dan oop los. Dit help ook as mens niks in die deur yskas se deur pak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 11:55:25 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 28 Feb 2018

Are the "baby are us' products monkey proof (from a monkey magnet camper)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 13:50:57 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2469
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

As die yskas van die soort is waar jy die deur links of regs kan oopmaak deur die skarniere te verskuif, is dit maklik.  Maak net 'n bracket sortgelyk aan die boonste een, skroef dit aan di oopkant vas en sit 'n pen deur.  Ek het een van ongeveer 5mm perspex gemaak maar aluminium sal ook werk.  Spuit dit net "appliance white" dan lyk dit asof hy so uit die fabriek kom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 23:34:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

As die yskas van die soort is waar jy die deur links of regs kan oopmaak deur die skarniere te verskuif, is dit maklik.  Maak net 'n bracket sortgelyk aan die boonste een, skroef dit aan di oopkant vas en sit 'n pen deur.  Ek het een van ongeveer 5mm perspex gemaak maar aluminium sal ook werk.  Spuit dit net "appliance white" dan lyk dit asof hy so uit die fabriek kom.

Fred

As jy so gedoen het kan jy foto plaas?

Ek is nie tegnies aangelê nie en sou graag wou sien wat jy beskryf.

Waardeer, dankie

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 04:17:28 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Kry wit "valcro" by 'n winkel wat gordyn materiaal verkoop en koop dan die dubbel tipe, die twee wat aan mekaar heg. Die een het sulke dorinkies en die ander is meer soos skuurpapier. Sny 'n stuk van die een wat lyk soos skuurpapier en plak op yskas deur, en dan 'n ander stuk net om die hoek (op die sykant). Sny nou 'n stuk van die ander een met die dorinkies en met die yskasdeur toe, plak dit op die eerste een. Dit werk vir ons.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 13:07:17 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Velcro a good idea, fortunately bungee works for me.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 15:17:46 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons yskas het 'n klein sleutel-gaatijie wat jy draai en dan kan die deure nie oopgaan nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 15:21:47 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2469
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Pottie, Ek sal probeer fotos plaas- gee net bietjie tyd.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 07:50:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Pottie, Ek sal probeer fotos plaas- gee net bietjie tyd.

Proffie. Soos op foto kan jy sien dat deur bo handvastels het wat vir beide kante toe sal kan werk. Die foto wys die gaatjie in deur waar jy skanier sou insit sou jy die deur ander kant toe wil oopmaak. Nou gebruik mens daai gaatjie aan die eenkant om n pennetjie in te sit om te verhoed dat yskas oop kan maak. Baie netjiese idee....dankie Fred!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 07:50:22 am

02 May 2019 @ 07:52:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek plaas fotos weer...lyk nie of hy lekker deurgekom het hierbo nie...

02 May 2019 @ 07:54:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek plaas fotos weer...lyk nie of hy lekker deurgekom het hierbo nie...

Foto2

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:47:03 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2469
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Jy het dit Geert!.  Ek het probeer om fotos oor my oplossing hier te plaas, maar dit wil nie werk nie.  Daar is twee foto's onder 'nnuwe draad genaamd YSKASTOE.

Ek hou van die eenvoudigste oplossing vir 'n probleem en ek dink hierdie is so een.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:47:05 pm

02 May 2019 @ 20:36:24 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie vir die fotos. Nou verstaan ek jou verduideliking beter.

Maak sin as die gaatjies reeds daar is en mens nie hoef te boor  nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required