Ek het n Yellow Blade te koop.R700 Honderd %.Ek woon in Sandbaai by Hermanus. Groete. Maurits
Goeie prys hy sal gou verkoop.
As ek nader was het ek hom gevat