English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 822
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 051
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

YS IN YSBAKKIES

replies: 12
views: 213
02 Mar 2020 @ 10:40:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier het in my wa 'n snaakse verskynsel plaasgevind.  

Ek het die ysbakkies vol water gemaak en toe in die vrieskas gesit.  Volgende dag toe lyk die YS so.

Soos julle kan sien het verskeie van die ysblokkies sulke punte na bo gevorm soos stalagmiete in 'n grot.

Weet iemand dalk wat is die oorsaak daarvan.  Sorry ek weet dis nie kamp onderwerp nie maar dit was darem in my karavaan se Yskas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:37:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jou yskas het defrost, my yskas in die huis doen dit ook.

Die koue bly maar die water drip af en vorm dadelik weer ys.

Dis darm nie n spook nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:39:54 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon ek het amper gedink jy sleep te vinnig met daai Ford. Soos die water in die bakkie op spat, vries dit.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:05:12 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 535
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Jou yskas het defrost, my yskas in die huis doen dit ook.

Die koue bly maar die water drip af en vorm dadelik weer ys.

Dis darm nie n spook nie.

 

Skerp Jin.   Ek het lank kop gekrap oor die een.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:10:35 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Leon ek het amper gedink jy sleep te vinnig met daai Ford. Soos die water in die bakkie op spat, vries dit.

Skerp

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:20:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die yskas het die auto defrost funksie. Stem

Maar daar het geen water gedrup nie want geen "deep freeze" ys was vooraf teenwoordig nie.  Juis as gevolg van die defrost funksie vorm die ys nooit aan die binnekant nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:23:50 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 535
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years
What causes ice spikes?
Water expands when it freezes. As freezing continues, the expanding ice under the surface forces the remaining water up through the hole and it freezes around the edge forming a hollow spike. Eventually, the whole thing freezes and the spike is left.
Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 14:30:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Okay ek het dit gaan "google".................. en op 'n antwoord afgekom.  Word genoem "Icespikes"

Sien............. http://www.its.caltech.edu/~atomic/snowcrystals/icespikes/icespikes.htm

Die water wat ek gebruik vir die ys in die yskas is kraan water wat deur 'n filter in 'n water beker geflitreer word.  Dit is ook ons drink water.  Dit is nou nie gedisteleerde water soos in die link nie, maar die filter haal seker die minerale uit die kraan water uit.

Moet ook by sê dat die freezer het 'n waaier in wat die koue lug rond sirkuleer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 17:14:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Interesant....1ste keer dat ek dit sien, maar bygesê, ek maak min ys op die manier

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 17:46:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bietjie van die draad af....maar het hulle hierdie by die skou gesien?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 18:12:29 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Daar is nog steeds kondensasie wat plaasvind en dan gebuer wat Jin verduidelik het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 05:59:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bietjie van die draad af....maar het hulle hierdie by die skou gesien?

Ek het dit ook daar gesien.  Puik idee om baie ys in eenslag te maak.  Probleem is daai ou wil ryk word deur een so ysbak te verkoop.  Teen R250 hou ek maar by die gewone ys bakkies tans in die vrieskas.

My skoonpa het hardop gelag toe hy hoor wat die prys is.  En toe maar omverskoning gevra omdat hy gelag het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:18:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Bietjie van die draad af....maar het hulle hierdie by die skou gesien?

Maak my eie ys, ook as te duur gevind.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za