English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 481
Total Replies: 218 422
Total Views: 81 868 888
topics: 36
replies: 455
views: 9 166
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

YELLOW BLADE INSTALLATION

replies: 13
views: 176
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 May 2019 @ 17:23:40 pm
Merida 300
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 14 May 2019

Goeie Middag

 

Is daar iemand wat n installasie manual het vir n yello blade stabalizer 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 May 2019 @ 18:37:18 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12011
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Goeie Middag

 

Is daar iemand wat n installasie manual het vir n yello blade stabalizer 

Wat is jou epos adres?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 May 2019 @ 18:40:20 pm
Merida 300
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 14 May 2019

repasafety@gmail.com 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
14 May 2019 @ 23:16:08 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1072
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Geert. Mag ek vra dat jy dit vir my ook aanstuur asseblief. Voorbaat dankie ou maat. sastarfinder@gmail.com

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 01:03:19 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12011
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

repasafety@gmail.com 

Hi Geert. Mag ek vra dat jy dit vir my ook aanstuur asseblief. Voorbaat dankie ou maat. sastarfinder@gmail.com

Leon het dit op sy rekenaar....Leon, kan jy help? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 05:49:20 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

repasafety@gmail.com 

Hi Geert. Mag ek vra dat jy dit vir my ook aanstuur asseblief. Voorbaat dankie ou maat. sastarfinder@gmail.com

You've got Mail.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 08:03:18 am
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 41 years

Hallo Geert, wees asb so gaaf en stuur dit ook vir my na: hein@10uit10.co.za

Lekker dag

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 08:21:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hein you've got mail.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 12:11:31 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1072
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie Leon. Jy is n Yster ou maat.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 12:53:56 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat nie so erg nie dis copy paste en druk van 'n knoppie. Dan loop hy.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 13:44:19 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek is seker nog onkundig, vertel my asb hoekom julle stabilizers het. Moet nou nie vertel van al die "wat gaan gebeur AS" nie. Ek het net gewonder : is dit net mense wat 'n SPESIFIEKE karavaan sleep met 'n SPESIFIEKE voertuig wat stabilizers NODIG het?

Ek sleep 'n Fleetline en het nou-al my share gehad van wind van voor, wind van die kant en wind van skuins. Ek het ook-al skerp gedaal teen bulte en het ook al 100m lange tweeverdieping hoë lorries van voor gekry. En ek het nog nooit gevind dat die Fleet-tie n duim swaai nie.

Ek het lang-jare gelede ook 'n Jurgens gesleep met 'n Big Six en HY het geswaai en het 'n Trapesium nodig gehad.  

Is dit nou eenvoudig so dat deesdae se karavane net beter padhou-vermoë het?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 14:06:08 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie my ondervinding is as volg:

Sonder 'n stabiliseerder

Sou 'n voertuig van agter jou verby steek trek sy wind verdeling/slipstream eers die wa nader na hom toe. Dan jou sleep voertuig. Dan los hy die wa en dan los hy die sleep voertuig soos wat hy verby jou beweeg.

Met dwars winde en dies meer is die uitwerking daarvan indivudueel op die sleep voertuig en  wa. Dus kry jy dat die wa agter die sleepvoertuig efe sal swaai met die tipe van winde al is dit net kort en impuls swaaie as gevolg van 'n voertuig van voor se wind.

Met die stabiliseeder

Trek hy die wa en sleep voertuig as 'n geheel nader en los dit weer as 'n geheel.

Selfde met die dwars winde of wind wat veroorsaak word deur 'n groot trok van voor. Die effek daarvan is op die kombinasie as 'n geheel en nie induvidueel nie.

 

So die stabiliseeder bemoeilik die onafhanklike heen en weer beweging van die wa.  Mens kom dit werklik regtig agter as jy doelbewus met en sonder die stabiliseeder sleep en die effek is groter in winderige toestande en nog groter in winderige toestande met groot voertuie van voor of van agter.

Ek het maar op 'n stadium 'n punt daarvan gemaak en dit getoets.  Selfs toe ek my boot agter die Penta gesleep het.  Sonder die yellow blade tussen wa en boot kon ek net 70-75 km/h sleep sonder dat die boot heen en weer agter die wa swaai. Met 'n Yellowblade tussen die Wa en boot het alles soos 'n treintjie agter mekaar gestap.  Ek het dit tot en met 105km/h getoets. Ek was gelukkig met dit want my sleep spoed so met die trein was maar 80km/h of dit is waarmee ek gemaklik was.

Dus in kort beperk/verhoed 'n stabiliseerder die onafhanklike swaai van die wa wat jy sleep en so kry jy dan 'n baie gemakliker, rustelose veiliger sleep ervaring.

Dis my ervaring.  Kom ons kyk wat seg die ander manne.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 14:13:16 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terloops ek is al mee gedeel dat 'n stabiliseeder op 'n dubbel as S/wa onnodig is.  "I beg to differ".  Ek het 'n dubbel as sleepwa vir 'n Gyro-Copter gebou.  Op 'n stadium was losgoed verkeerdelik agter die aste gelaai en dit het veroorsaak dat daai dubbel as S/wa op sy eie teen 85km/h van links na regs swaai beweginkies gemaak het en dit het erger geraak soos wat die spoed toegeneem het.

Dus 'n dubbelas wa kan ook begin swaai as hy verkeerd gelaai is. 

My Sensation het 'n Anti sway Coupling op. En selfs die verskaf dieselfde sleep ervaring as die Trapezium en Yellowblade stabiliseerders waarmee ek voorheen gesleep het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_4239_reactions' doesn't exist
15 May 2019 @ 14:15:35 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6981
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goeie Middag

 

Is daar iemand wat n installasie manual het vir n yello blade stabalizer 

Welkom op die forum. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required