English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 136
topics: 85
replies: 1 559
views: 186 784
Share your best or worst experiences to help others out.

Xaxaza Lekkerkamp

replies: 15
views: 480
09 Jan 2019 @ 14:33:12 pm
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Xaxaza is die moiete werd . Lekker gerieflik on s het terein met privaat ablusie gekies . Konsessiekaartjies vir die Ezimvelo park in Mtunzini is beskikbaar en spaar n paar rand as jy daagliks strand toe gaan . Lekker gerus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2019 @ 19:34:00 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6430
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Waar is die plek lyk baie lekker.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2019 @ 20:27:57 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1320
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I think it is at Mtunzini onthe Natal North Coast.

Tubby  ?

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 07:15:51 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Baie Mooi, Dankie vir die deel...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 09:14:41 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 363
Joined: 28 Feb 2018

Had any rain days ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 09:20:06 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1614
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Lyk lekker want jy kan kamp en bootry

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 17:23:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Sal daar ook moet uitkom.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 19:16:51 pm
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Jammer Mense

Ja Natal noordkus ons het net 1 dag reen gehad.

Daar is ook lekker gholfbaan en Richardsbaai is so 30min se ry as jy iets nodig het wat net in die groter stede beskikbaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 07:18:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die is n baie ou oord.  Het baie daar verby gery maar nooit daar gekamp nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 07:20:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Xaxaza is die moiete werd . Lekker gerieflik on s het terein met privaat ablusie gekies . Konsessiekaartjies vir die Ezimvelo park in Mtunzini is beskikbaar en spaar n paar rand as jy daagliks strand toe gaan . Lekker gerus.

 

Ai hoe verlang ek nou terug na my ou Infanta bootjie

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 07:57:51 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1614
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Leon ek gaan daai jeuk vir n rubber duck hierdie jaar weer krap

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 08:11:19 am
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Nico My 4.3 prestige met 60 Mariner Is Cat e gerigstreer . Sonder die Safety goeddere soek 

ek R14000.00 . Ek het n groter een gekoop vir See toe gaan .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 08:45:22 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1614
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Waar kan ek jou kontak asb

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 09:20:15 am
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

cell 060 7956400

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 09:29:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon ek gaan daai jeuk vir n rubber duck hierdie jaar weer krap

Dit maak twee van ons.  Die keer gaan ek bietjie kleiner gaan. Dis net ek en ma. Beide van ons het skippers en ai daai water roep hoor. Sal maar sien hoe gemaak om Wa en klein duck by die water te kry.

Het in die verlede trein gesleep maar die Maia is nou bietjie swaarder as wat die Penta was.

Xaxa hier kom ons

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 15:18:39 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
Ek was (ja lag maar, jou dag kom ook) nog nooit met vakansie in Natal nie. Ek het al 'n groot projek in Richardsbaai gehad. Ons het reuse store laat bou vir Eskom se 150 ton elk generators wat opgedaag het voordat die kragstasie by Medupi (wat reeds uitmekaar val) voltooi is. Ek het nog nooit sulke hoë humiditeit ervaar nie  ,,,,,, onthou ek kom van die Kaap af. Maar eendag sal ek daar kom, ek verstaan jy kry jou brandewyn daar teen n hengse afslag want die ouens daar drink net Rum. 
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required