English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 632
topics: 803
replies: 12 879
views: 4 965 321
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

X-trail 2.5 petrol

replies: 5
views: 10296
28 Feb 2011 @ 20:05:39 pm
Jaco
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 28 Feb 2011
Ek wil vir my n X-trail 2.5 petrol aanskaf. Ek sleep n carravete 5 karavaan en sal graag wil weet of die x-trail die mas sal opkom as n sleep voertuig. Kan iemand my meer inligting gee asb?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2011 @ 21:05:37 pm
DAVID
Silver Member
22% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 14 Jan 2011
MY GROOT KAMP VRIEND SLEEP SY GYPSEY MET 2.2 NISSAN X TRAIL. HY IS NOU WEL NIE SPOEDVRAAT MAAR SLEEP MAKLIK... SY VROU KAN PAK SY VAT ALLES SAAM AS SY KAMP EN DIE X TRAIL DOEN DIE DING.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2011 @ 06:59:22 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
More Jaco ek glo dat die 2.5 petrol hom met gemak sal sleep ek het self op n stadium na die voertuig gekyk en toe besluit op n diesel 2.5 Ranger. n Vriend van my ry wel die Nissan 2.5 en hy beweer dat die voertuig baie goed sleep. Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2011 @ 09:41:31 am
Pierre
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 30 Oct 2010
Helo Jaco. Ek het 'n 2.5 X-Trail en ek sleep 'n Gypsey Royal van GVM 1185kg met gemak. Ek kry +- 6.6km/l brandstof verbruik met my X-Trail wanneer ek sleep en +- 8.6 km/l onder normale gebruik gemiddeld deur die maand. Die X-Trail se normale gebruik brandstof gebruik is miskien nie die beste nie, maar ek onderving geen breuke nie en die voertuig is baie betroubaar. Dit is 'n vantastiese sleep voertuig en sal jou en jou gesin baie vreugde volle en komer vrye kiloes gee. Onthou net dat waneer jy sleep om jou 4e rat as hoogste sleep rat te gebruik en hou maar jou spoed dop om nie te vinnig te begin sleep nie! Die 2.5 is baie sterk en vinnig en ek vang my self gereeld uit dat die naald na 120/130km/h beweeg sonder dat ek dit agter kom terwyl ek sleep! Die X-Trail is hoog en ek moes 'n 6 gat "drop-plate" opsit om my leep hoogte reg te kry. Die 2.5 is 'n 4x4 wat nie laerat het nie en normaal voorwiel aangedrewe is wat gewoonlik nie idiaal is vir sleep nie, maar vir extra gemoedsrus skakel ek sy 4x4 op AUTO waneer ek sleep. Ek het dit nog nooit nodig gehaat nie, maar dis soos ek se vir extra gemoeds rus!Ek sal my x-trail slegs veruil vir 'n Mercedes ML 350d(wat ek nie kan bekostig nie) of weer vir 'n 2.5 X-trail. My pa ry die 2.2Diesel x-trail en in my opienie is die 2.2 swakker as 'n sleep voertuig en hy het meer on derhoud op sy x-trail as ek. Hoop dit help met jou keuse, en ek is seker dat jy die regte besluit neem met 'n 2.5 x-trail. Kamp groette en hoop ons ontmoet mekaar by een van die wonderlikke oorde in ons land. Wees op die uitkyk vir my met my x-trail met reg GADGET1L en my Gypsey.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2011 @ 11:28:06 am
Jaco
New Member
22% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 28 Feb 2011
Dankie almal vir jul terugvoering. Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2011 @ 17:40:09 pm
Hilda
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 07 Mar 2011
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za