Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22084 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6275 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5363 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1871 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Gerden | 1260 |
Louvan | 1255 |
RichardJ | 1180 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 445 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |

X-TRAIL
Nadat ons kamp vaarwel geroep het is my X-Trail te koop teen R85k neg.
Dit is n 2011 model, 2.0 Dci en sleep n Penta gemaklik.
Nadat "Engine" tenvolle oorgedoen is het hy 7500km agter die rug.
Nuwe "Commercial" bande.
Nuwe Battery.
Tenvolle diens rekord met spaar sleutel waarvan die laaste diens was, Maart 2025 by Breezewood Auto, Modimolle.
(Alle rekords kan dien as bewys).
Voertuig geheel in uitmuntende kondisie.
Ons is op uitkyk vir n kleiner voertuig, veral in stad beweging.
Gelykop ruil sal afhang van voertuig ruil toestand.

- RWC en Registrasie.
Jammer oor nalating.
W/App: 0sewe6 vyf03 twee6nege3.
Tans is ek in PTA.
(ASB: Geen Direkte Kontakgesprek, AGV dat ek Doof gestrem is.
Slegs "Text".
n Goeie kopie vir iemand. Die voertuig lyk regtig goed.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Daar is geensins "Draadtjies en Swaatjies" agter die voertuig nie.
Soos verdylik volgens voertuig is dit my eerlikke beskrywing.
Ons is netso hartseer daaroor, maar ons dink aan ons eie veiligheid.
My vrou kan nie bestuur nie en my oê, ore en handgebaar hang van haar af.
AMEN.
My ma het op ongeveer 50 jaar eers leer bestuur en haar lisensie gekry so dis moontlik. Miskien moet jou vrou dit oorweeg. Jou gesondheid is nie meer 100% nie en dit kan gebeur dat julle langs die pad gestrand raak as jy iets oorkom. Dit kan lewensgevaarlik wees. As dit ook gebeur dat sy jou oorleef en sy kan nie bestuur nie, sal sy afganklik wees van mense om haar rond te ry. Jammer as ek jou ongemaklik maak, dis nie lekker dinge om aan te dink nie, maar dis nodig om dit te oorweeg.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ag nee Dennis, ek het dan gedink dat jy weer belangstel in 'n karavaan (kleiner ja, maar darem?)
Stem BAIE beslis saam met Fred aangaande jou vrou se bestuurs vermoeëns. Vriende van my ouers het dieselfde probleem ondervind. Oom Nel en sy vrou was op pad na Bloemfontein, anderkant Welkom het Oom Hans 'n hartaanval gehad, Tannie kon nie bestuur nie en toe 'n verkeerskonstabel verby kom na 'n geruime tyd en Oom Hans vervoer na die hospitaal, was dit te laat ... doktor het bevestig dat, as hy vroeër mediese hulp kon kry, hy sou bly leef het.
Wees gewaarsku!!

Die grootste rede hoekom ek wil verkoop is omrede ek vinnig konsentrasie verloor agv gehoor en dan is dit moeilik om so groot voertuig te hanteer.
Ek sukkel alreeds om te parkeer agv konsentrasie verlies.
Ek glo darem nie hartaanval sal my tref nie, want as die weegskaal se metertjie stop op 44kg is die risiko min vir hartaanval.(LOL).
Ek het nou n blok kafee toe en terug gestap en sit tans en bewe hier agv moegheid en uitputting.
Wat kleiner karavaan aanbetref is dit tans n risiko om die geld te spandeer as jy nie meer krag en konsentrasie het nie.
Dit alleenlik ook is n baie groter risiko teenoor ons en mede padverbruikers.
Heelmoontlik in die toekoms, maar huidiglik is sleep uit en chalets ons voorland en dan kyk of daar beterskap in gesondheid is.
Groete
Dennis