English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 931
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 247
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wys die prys

replies: 19
views: 367
04 Jun 2020 @ 16:47:31 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Daar is nie baie dinge wat n grooter pyn in die agterend kan wees as wanneer jy soek vir iets wat jy in belangstel om te koop en daar is nie prys nie.  Dit gebeur gereeld "online". Waarom moet jy duer al die moeite gaan om "online" te soek vir iets, maar dan moet jy eers bel vir n prys. 

Dis dieselfde hierbo onder "products" and dan "accessories". Daar is (baie min) van die goed wat n prys wys, maar meeste wys geen prys nie. Dan hou ek sommer op met soek. Is dit omdat hulle skaam is om die hoe pryse te wys of omdat hulle pryse elke dag verander?

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 17:03:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek verpes dit net so. Wat is die 1ste vraag wat mens vra voor n transaksie beklink word? ......wat kos dit? Soos jy sê....meeste van die produkte ken mens....mens wil net graag die prys weet, maar dan word daar net foto geplaas en jy moet epos stuur om te hoor hoeveel dit kos. Ek het al n paar keer hier ook al epos gestuur om navraag oor prys te doen....baie keer kom die adverteerder nie eers terug na jou toe nie, dan wonder jy hoekom dan die moeite en geld mors om die produk te adverteer?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 17:06:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek verpes dit net so. Wat is die 1ste vraag wat mens vra voor n transaksie beklink word? ......wat kos dit? Soos jy sê....meeste van die produkte ken mens....mens wil net graag die prys weet, maar dan word daar net foto geplaas en jy moet epos stuur om te hoor hoeveel dit kos. Ek het al n paar keer hier ook al epos gestuur om navraag oor prys te doen....baie keer kom die adverteerder nie eers terug na jou toe nie, dan wonder jy hoekom dan die moeite en geld mors om die produk te adverteer?

 

Facebook soms nog erger....privaat mense adverteer, dan vra jy hoeveel dit kos, dan stuur hy n boodskap dat jy vir hom n persoonlike boodskap moet stuur? Ek het al paar keer gekry dat jy navraag oor n prys doen, dan stuur die persoon vir jou n friend request? Wil iets by hom koop, nie vriende raak nie.....verstaan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 17:14:57 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dit gebeur nie net aanlyn nie. By ons plaaslikke Builders is daar gereeld of nie n prys nie of n verkeerde prys. Ek moet gereeld teruggaan en hulle die prys op die rak gaan wys. Die prys by die kasregister is altyd in hulle guns en as jy nie katvoet loop nie betaal jy telkens baie meer as die prys op die rak. Ek raak nou al skaam om telkens hulle reg te help,daarom begin ek nou n gewoonte maak om na Buco hul opponente ry.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 18:00:12 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis ook een van my 'gunsteling' griewe.  As ek eers moet vra wat iets kos, los ek dit net daar.  In 'n winkel wil ek self na 'n artikel soek en nie die heeltyd 'n personeellid hê wat oor my skouer loer nie so ek haat dit om te vra na die prys.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 18:13:57 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Wat saam gaan is as jy op die internet bietjie belangstelling wys in iets dan volg die e-posse wat my verskriklik irriteer. Wys net dat amper geen van jou inligting veilig is nie en nou moet ek "unsubscribe". Verdomp nooit  "subscribe" nie. 

As hulle nie prys wys nie stel ek nie meer belang nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 18:29:42 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Jan jy spreek die waarheid oor daai eposse wat jou tot in die hiernamaals volg.   Dis soos die SMSe wat jy maar kan blok maar sy maatjie klop die volgende dag op jou skerm.

Hulle weet nog nie dat ons in September in KNP kamp nie.   Dis 'n staatsgeheim wat ek net hier deel.    As die uitlek weet ek waar om die klikbekke te kom soek.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 19:08:24 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Jan jy spreek die waarheid oor daai eposse wat jou tot in die hiernamaals volg.   Dis soos die SMSe wat jy maar kan blok maar sy maatjie klop die volgende dag op jou skerm.

Hulle weet nog nie dat ons in September in KNP kamp nie.   Dis 'n staatsgeheim wat ek net hier deel.    As die uitlek weet ek waar om die klikbekke te kom soek.  

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 19:14:34 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I think this is a common pain in the Gxt, Why put your stuff on the web  or on Facebook if you are not serious about selling it, if they don't give prices I go somewhere else.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 22:36:47 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Navorsing het bewys dat 'n item wat met 'n prys geadverteer word, baie vinniger verkoop as een sonder 'n prys aangedui.

Een van die bekende karavaan en kamp tydskrifte versoek ook dat mense prys moet wys. Hulle versoek is gebaseer op die navorsing.

Ek stem. As ek nie 'n prys sien nie, hou ek verby.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 07:17:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis ook een van my 'gunsteling' griewe.  As ek eers moet vra wat iets kos, los ek dit net daar.  In 'n winkel wil ek self na 'n artikel soek en nie die heeltyd 'n personeellid hê wat oor my skouer loer nie so ek haat dit om te vra na die prys.

Dit vererg my net so.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 10:51:38 am
Warren G
Silver Member
59% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 31 Jan 2017
Experience: 10 years

Then one gets the situation where someone leaves an advertisement that has a price that’s YEARS old! There’s one on this very page of this website! See above, I won’t give the name... but it’s for an alarm system...

I was interested, especially due to their advertised price, so went to the trouble of phoning them, only to be told “no, that’s an old price”. So to this day, even after I told them, they still are advertising the wrong price.

Needless to say, I did not buy, and will never buy, from that company...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 13:34:22 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

As jy eensaam is of niemand bel jou nie......

Search iets op Hippo.

Jy kry 100e oproepe

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 14:41:32 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 40 years

Dit is nogal n moeilike ene hierdie.

Meeste van die sogenaamde "online" verkopers hou nie self die stock aan nie.

So eers as jy n item aanvra, gaan soek hulle die goedkoopste supplier en geen dan die prys vir jou deur. Dit hou kostes vir almal laag.

Indien jy nou die stock self aanhou, is jou kostes hoer.

Adverteer jy jou pryse, gaan ander jou net weer "undercut".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 17:09:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dit is nogal n moeilike ene hierdie.

Meeste van die sogenaamde "online" verkopers hou nie self die stock aan nie.

So eers as jy n item aanvra, gaan soek hulle die goedkoopste supplier en geen dan die prys vir jou deur. Dit hou kostes vir almal laag.

Indien jy nou die stock self aanhou, is jou kostes hoer.

Adverteer jy jou pryse, gaan ander jou net weer "undercut".

Ed

Hoor wat jy sê. Maar.....tegnologie is so gevorderd vandag dat 'online' verkopers soos Takealot adverteer met 'n prys. Hulle sisteem myn die internet vir voorraad en prys en dit is wat jy sien en ook betaal.

Hulle sisteem is bv daarop gemik om dit teen die beste prys beskikbaar te stel. Daarom dat hulle kan sê waar die item verkry word en wanneer dit aan jou gelewer word.

As daar nie voorraad beskikbaar is nie, adverteer hulle nie 'n item nie.

So, dit kan gedoen word.

Ek persoonlik het al items by Takealot bestel wat ek nêrens in die hande kon kry nie, nie eers by die plek waar ek oorspronklik gekoop het nie.

As jy 'n groot genoeg sisteem het om data te myn en te verwerk, kan jy baie doen.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 17:44:35 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ed, Ek dink nie jou teorie oor 'undercutting' is reg nie.  As dit so was, sou al die e-handelaars se pryse ewe laag gewees het, maar dit is nie so nie.  Ek gaan soek gewoonlik pryse op internet as ek oorweeg om iets te koop, en ek kry verskillende pryse vir dieselfde item, soms dubbel die prys van die laagste. En ek moet byvoeg, ek oorweeg dit nie eers om navraag te doen by 'n handelaar wat nie sy prys noem nie.  'n E-handelaar wat om watter rede ookal, pryse van die geadverteerde goedere weerhou, mis beslis baie kanse om die produk te verkoop soos jy hierbo gesien het.  Ek dink 'n mens is agterdogtig oor 'n handelaar wat nie sy pryse wil noem nie- 'n mens vorm die vermoede dat so 'n persoon net jou aandag wil kry om jou te probeer uitbyt.  Dis maar wat ek dink.  Ek weet nie of jy dalk self 'n e-handelaar is nie.  Indien wel, as jy nie pryse noem nie, verstaan ek wat jou uitgangspunt is, maar waarom stel jy dit nie op die proef nie om wel pryse te noem en te kyk of dit dalk jou omset verbeter.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 18:14:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy eensaam is of niemand bel jou nie......

Search iets op Hippo.

Jy kry 100e oproepe

Ek het tydens lockdown n kwotasie op hul website aangevra. Kry tot vandag oproepe van hulle af. Het hul nommer geblok....sien sommige dae hulle probeer 10x bel. Vandag het hul met nuwe nommer begin...😀

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 21:29:45 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Die hele doel daarvan om iets te adverteer is om dit te verkoop. Nou hoe gaan jy dit regkry as jy nie n prys wys nie.

Ek hou ook maar altyd verby as daar nie n prys is nie of vra dan of dit verniet is om rede daar is nie n prys op nie.πŸ˜‰

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 13:26:27 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Stem hoe moelik is dit om n prys by te sit spaar jou tyd en die besigheid wat produk verkoop

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 07:10:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

πŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za