Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21732 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5963 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2411 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1175 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1050 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Word ons verneuk met nuwe karre en bakkies?
Hierdie graag met julle manne deel : n vriend van my het verlede maand 'n demo-Ford-bakkie (tienspoed) gekoop. Tydens 'n kamp naby Robertson het hy sterk aangedring dat ek die bakkie vir 'n ry vat. Ek wil my nie uitlaat oor die bakkie se performance nie (julle gaan my in elk geval nie glo nie) maar wat vir my wel opgeval het was ...... die bakkie het glad nie vir my gelyk na 'n bakkie met net 1500 km nie.
Erstens was daai "nuwe reuk" glad nie daar nie. En ...... toe ons terugry het ons toevallig in die son ingery en dis toe dat ek oplet hoe ge-sand-blaas daai voorruit is. Ek het dit aan my vriend uitgewys, en ek kon sien hy was effens ge-worry. Dit lyk soos my eie 200 duisend km voorruit.
Nou : wat dink julle manne?
Hy het blykbaar 'n hengse afslag gekry met die aankoop.
Wat dink ek : Ek sien so in my geestes-oog 'n paar nuwe Ford-bakkies wat ge-toets-ry word na die Kalahari en wat kort op mekaar se gatte ry. En dan ge-valet word .... en verkoop word.
You'll never never know if you never never go
Ek dink ons sal verstom wees om te sien wat agente doen om motors meer "presentable" te maak vir die kopersmark. Ek het 'n vriend gehad wat tweedehandse Jeep gekoop het net om uit te vind dat 'n dryfas afgehaal en afgeblok is. Die motor was toe net tweewielaandrywing. Hy het dit na paar maande agter gekom toe motor teruggegee. Hulle verskoning was dat hulle die dryfas in kattebak gesien het toe motor ingeruil is, maar hulle het nie die motor herstel nie.
Ek kan net met die grootste lof getuig van die Toyota-span in die Strand toe ek my Fortuner gekoop het. Ek het 'n Jeep ingeruil op 'n tweedehandse vierliter. Die kar het uit die staanspoor uitgesny op die slegste oomblikke. Hulle het onsuksesvol vir drie maande lank gesukkel daarmee, terwyl ek 'n ander Fortuner gery het, en my toe uiteindelik 'n TWEE JAAR jonger model gegee sonder dat ek moes opbetaal. En ook 'n ten duurste Fortuner leebaadjie en beursie, net omdat hulle so lank geneem het.
Volpunte!
You'll never never know if you never never go
Daar is maar orals êrens n slang indie gras.
Het dit ondervind met die nuwe koop van die Classique.
Darm het ek dit gou opgetel en hulle maak dit reg.
Al weer oppad iewers heen.
Danie, Ek het altyd hierdie gesegde vir my kinders geleer.
"Niks in die lewe is verniet nie" Daar is nie eers 'n ding soos 'n gratis ete of 'n gratis bier nie. Iewers sal jy iets moet teruggee of 'n gunsie doen inruil vir iets. Dis hoe die lewe werk.
Iewers is daai mooi leerbaadjie en beursie se prys ingewerk. Iemand het daarvoor betaal en die kanse is 100% dat dit jy is want dis iewers ingewerk op die prys.
Op nuwe voertuie kan handelaars nie eintlik verneuk nie maar op demo en tweedehandse voertuie dink ek iemand word iewers gevang. Die voordeel as jy by 'n goeie handelaar koop is dat jy alles onder waarborg kan regmaak sonder om daarvoor te betaal.
Ek persoonlik weet van 'n splinter nuwe voertuig wat op 'n lift beskadig is. Die handelaar het hom mooi herstel en as 'n demo verkoop. Ek glo nie dat die nuwe eienaar ingelig is dat die voertuig nie meer ongeluksvry is nie.
Wat ek al gesien het is dat die nuwe voertuie word vervoer van Fabriek tot handelaar met car carriers sleep waens. Deesdae sien ek ook die duurder karre word gewrap in plastiek want dit is algemeen dat die voor vensters chips optel en selfs die bakwerk tel skade op met voertuie wat verby kom en klippies opgooi.
Sou n Handelaar met so iets uitgevang word en dat oud as nuut verkoop sal Ford of wie ook al sy deure met n hengse boete toemaak. So ek dink dit is baie onwaarskynlik. Ek sou wel Ford Suid Afrika daarvan bewus maak (Hoofkantoor) en nie net die handelaar.
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â
Ek het vir die vrou nuwe kar gekoop (demo met 6000km )lang storie kort na n ongeluk vind ons uit 2 vourtuie is gelas een gemaak uit 2 so kyk maar rond.
How great is our GOD
My broer het vir sy dogter n "mooi" demo model karretjie gekoop as studentekar.....nie lank nie toe gee elektriese vensters moeilikheid.....toe hulle neem vir herstelwerk, moes hul hoor dis n gestampte deur gewees.
My vorige wergewer koop n dubbelkajuit....van nuut af krap die ratte....daai ratkas was 3x uit voor hul n nuwe kar vir hom gee. Ander bakkie word op n veiling verkoop tussen klomp bank terugnames. Manne wat hom koop dink seker dis n repo....al die pad is dit n return wat nog steeds nie reg is nie en ratkas al 3x uit was. Dis hoekom ek so n ruk terug gevra het oor karre by bank terugname veilings met min km op....baie is onder 1000km. Twyfel of kar binne 1000km ge-repo word....om n terugname te doen is nie n week se proses nie.....dit neem tyd voor n regte terugname op n veiling sal kom....dan het hy baie meer km op as daai.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
It makes you wonder if you buy anything, used, cars or whatever, you should have the dealer sign an affidavit to the effect that it has never been in an accident, the tires have not been switched, it has no hail damage and so on and on and on
The only person you can ever really trust is yourself, even then it's sometimes dodgy.
Dit maak mens eintlik die hoerders in. Niks is SA kan meer vertrou word nie.
Seker maar tekens van die eindtye. Dit wat reg was is nou verkeerd en dit wat verkeerd was is nou reg.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kyk gerus na party 2de handse handelaars se vloer. Sien gereeld voertuie daar staan wat nog nooit geregistreer was nie.....as daar niks met die ding verkeerd is nie hoekom verkoop die agent dit nie? Dink die antwoord is dat dit waarskynlik in 'n ongeluk was of ander skade het wat kamtig reggemaak was? Dit geld terloops vir alle make....
En selfs al het die "demo" slegs 1500km op, dalk was daai 1500km grootliks in die bos en is die voertuig gebruik om te demo hoe goed dit slegte terrein kan hanteer? Daar is baie wat in 1500km kan gebeur.
There is a place in Pretoria that "fixes" speedometers. Meaning they turn back the mileage. Its close to Steve Biko road. I don't suppose any of the many dealership in the are make use of their services. I mean, that would just be dishonest......
Jy moet maar op jou hoede wees dat alles nie pluis is nie wanneer die verkoper nie vir jou die diensrekord van 'n voertuig kan gee nie. Daar moet dan 'n spreekwoordelike slang in die gras wees.
As jy n Hilux koop met 250000 kilos op stink hy nog nuut.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
Ek self met Ford se "eerlikheid" te doen gehad.. Nee dankie.
Elkgeval, mens moet ook hier let op jou bewoording.. NUWE, beteken, splinter nuut uit die boks. Nie 100km op die klok nie, nie minder as 30km of selfs 5km as dit moet. NUUT. Nie DEMO, of so iets nie, NUUT is NUUT. Niemand anders het die voertuig gery vir 'n dag nie.
So word ons verneuk met demo en lae km voertuie? Hell yeah sou ek sê.. Word ons verneuk met NUWE voertuie? Hell yeah, sou ek ook sê!!
Have had one new car in my 66 years as i found new cars too expensive (had about 27 cars and 7 motor cycles). Bought from dealers ònly twice. Found the best way to buy a car is to have an AA check and ask for special checks such as compression tests if in doubt. Have bought one or two duds but relied on my own mechanical knowledge and the AA verification to select cars. Toutch wood my present car a 2003 Subaru Forester has been the best and its on 245000 presently and either goes to the car graveyard or i go first.
There is a place in Pretoria that "fixes" speedometers. Meaning they turn back the mileage. Its close to Steve Biko road. I don't suppose any of the many dealership in the are make use of their services. I mean, that would just be dishonest......
Easy enough to ask any agent of the make to run the VIN through their system to check for service history. The lower mileage will immediately be visible and also if the vehicle had all its services as scheduled
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek dink dis nie te sleg nie. Ek aanvaar elke fout, selfs die kleinstes, word in ag geneem. Die swakste sê dat twee uit drie voertuie heeltemal foutvry is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven