English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 336
Total Views: 83 151 627
topics: 11 429
replies: 137 608
views: 39 290 225
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Woonwa tent

replies: 14
views: 6300
03 Jan 2016 @ 15:58:34 pm
Davidpj
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 11 Apr 2015
Dit is my eerste deelname aan die forum. Ek geniet dit baie en hou van die manier van interaksie tussen lede. Ek het na 30 jaar besluit om weer woonwa aan te koop en het een uit boedel gekoop. My problem is dat die tent vuil is as gevolg van voels mis en daar is modder aan die een kant. Ek besef ek kan dit nie skrop nie. Het iemand enige idee hoe om dit skoon te kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2016 @ 16:58:49 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Welkom.
Sover ek in die forum gelees het is sekere materiaal geskik om met seepoplossing skoon te maak. Blykbaar is die ou tipe egte seil nie geskik nie, maar die nuwer tipe wel.
Die raat wat ek het s NIE sterk seep oplossings nie maar gewone koekie sunlightseep met water en sagte spons. Jy kan natuurlik dit skoonmaak en dan weer sellaar gebruik om dit oor te seel. Hierdie produk is beskikbaar by kampwinkels.
Wat se die ander lede. Leon Coetzee ???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2016 @ 18:24:44 pm
Anonymous

David, die kant seile, of mure, kan jy met flow seep water was en dan goed laat droog word. Die het mos nie regtig water wat lê nie, daarom nie so belangrik nie, maar ek sou tog aan die buite kante net weer Schotch gaurd op spuit.

Die dak is ander storie, as jy dit wel met seep was, sal jy moet ordentlik laat seël anders gaan dit lek as dit reën. 

My voorstel is, gooi die dak oop op gras of plaveisel ens, en spuit net af met lopende water (nie hoë druk nie) terwyl jy die ergste met besem af vee. Dan sou ek steeds met Scotch Gaurd of seëlaar behandel.

Die dak is baie belengrik dat dit waterdig bly.

WELKOM terug by die high class of holidayinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2016 @ 18:38:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2016 @ 20:39:15 pm
Davidpj
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 11 Apr 2015
Baie dankie vir die verwelkoming. Ek neem kennis van die voorstelle en sal dit probeer. Ek het ook raat gekry om 'n koppie jik in 5 liter water te gooi en dit aan te spuit. Wanneer dit dan droog is met sagte borsel te vee. Wat is julle gevoel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 08:45:09 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2019
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek sal uiters versigtig wees om enige vorm van tent-was toe te pas. 

Ek sien jy is ook in die Weskaap terwyl Hugo Knoetze (advertensie hierbo) in Pretoria woonagtig is.  Ek het my tentdak by hom laat skoonmaak tydens 'n terugkeer-rit van die Kruger Wildtuin.  As jy nie jou tent by hom kan kry nie, is ek seker hy sal jou van die nodige raad kan voorsien.  Kontak hom gerus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 08:58:01 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Welkom David

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 08:58:04 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Welkom David

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 08:58:05 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Welkom David

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 12:27:26 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Welkom David ek lees in wegsleep daars advertensie van mense wat tente skoonmaak miskien hulle n lui gee, sterkte en geniet forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 13:52:19 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Welkom David. Ek het die ou-tipe seil as sytent en maak dit gereeld skoon met slegs water. Maak die seil goed nat en daarna gebruik ek die 'power washer' en meeste vuilheid word afgewas. Moet ook byvoeg dat my seile nooit werklik erg vuil is nie.
Sterkte en laat weet van jou sukses.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 14:08:40 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years
Dawid welkom. Soos Hannes was ek my seile met skoon water en n hoe druk spuit en het nog nooit water lekke gehad nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 15:16:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Welkom David (BLY WEG VAN ENIGE BLEIK MIDDELS EN STERK SEEP OPLOSSINGS)

Met die sykante van jou tent behoort jy nie probleme te hê nie. Gooi op plaveisel spuit nat gooi twee hande vol waspoeier op en was met 'n sagte huis besem. Spuit af en hang op om droog te word.

Eerstens moet ons weet watse tipe materiaal is die tent dak. As dit 'n ou tipe seil materiaal is jy beperk tot 'n tuinslang en sagte besem. Geen seep middels word aan beveel nie. As jy wel seep wil gebruik, was poeier is die sterkste maar selfs dan is die kanse goed dat jy die dak sal moet herseel met NU-proof verkrygbaar by Campworld of Outdoor Warehouse.

As dit die nuwe tipe materiaal is wat lig is en amper 'n plastiek gevoel het as jy daaraan vat. Kan jy dieselfde prosedure volg soos vir die sykante. As hy daarna lek is dit net op die nate en bietjie Nuproof met 'n kwassie gesmeer aal op die nate sal als weer perfek hê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 16:50:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Welkom David.
Volg maar Leon se raad.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 20:27:25 pm
Davidpj
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 11 Apr 2015
Ek is innig dankbaar vir al die raad. Ek geniet die forum baie en lees dit vir meer as 'n jaar. Die woonwa is 'n Wilk en ek neem dus aan dat dit ou tipe seil tent is. Ek sal julle raad volg en Hugo skakel, ek sien hulle is ook nou in Kaapstad, darem nie te ver van my af nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za