Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21968 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6164 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5254 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2580 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1241 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Woonwa herstel dienste
Ek wil my woonwa laat diens en herstel. Ek bly in Bronkhorstspruit en sal graag inligting van n betroubare diensleweraar naby my wil bekom.
Wie sal u aanbeveel?

Die naaste plekke vanaf Bronkhorstspruit is Pretoria - Loftus Caravans of Kemptonpark - Kempton Caravans, maar hulle is gelee naby Isando, nie spesifiek Kemptonpark nie.
Ek gebruik Caravans4africa n Centurion
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ander wat nader vir jou is, is plekke soos Pretoria Oos woonwa kliniek, Leisure world naby Makro Silverlakes...oos van Pretoria Caravan fitmentcentre langs Pretoria Karavane, Louis caravan repairs in Eastlynn. My neef was gelukkig met laasgenoemde se diens met houtvrot wat hulle herstel het. Die ander 3 kan ek ongelukkig terugvoering oor gee nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Gelukkig diens ek my karavaan by myself en weet alles is 100%, so ook my voertuig.
Dankie aan almal se terugvoer. Ek het reeds kontak gemaak.

Does anyone know the name of the caravan repair place near Donkerhoek, near Bronkies?
I had my aircon fitted there years ago, but forgot the name. Very professional job and friendly people.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!


WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Geert, ek gaan 'n draai maak.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

