English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 239
Total Replies: 248 941
Total Views: 83 116 190
topics: 218
replies: 3 537
views: 87 693
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Woodrot disaster

replies: 20
views: 510
07 Apr 2020 @ 21:10:43 pm
serika
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 May 2018

Good day

I need some advice please we bought a sprite super sport 1986 model over a year ago needless to say being newbies we bought the biggest example of woodrot ever seen. Long story short we started fixing her up we rebuilt the frame and side walls. From there she has been standing because my husband took a new job. 

We simply dont have the time to spend on her anymore. 

The question i have is do i send her to someone to complete for me or  do i cut my losses and sell of the bits and let bygones be bygones. 

She is standing in my backyard and im over it now.

I do believe having her finished will be a pretty penny and is it really worth it?

Your opinions will be highly appreciated. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 06:54:24 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

I am a firm believer in the adage “ your first loss is your cheapest loss”. I guess it all depends on the extent of the work to be done relative to the value of the repaired caravan.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 08:07:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sal hom ook eerder na een neem wat dit kan herstel, natuurlik gaan dit met n prys kom.

Sterkte.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 08:12:30 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Cut your losses and move on.

Happened to me once with a Jurgens Oryx, lost a lot of money but much wiser now.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 08:24:39 am
serika
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 May 2018

Thanks guys

 

I think ill will park her on the side of the road.. For you for free hahahaha.

I have my sprint and im super happy with her haha. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 09:48:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

If it was me I would make time to finish the job.  Even if it means 1 hour on a Saturday morning.

As the work progress you will experience that satisfying feeling of progress and doing it yourself.  Not long and you will find yourself spending more time to finish the job.

I can tell you that that "accomplished" feeling is to die for.  Seeing that you are not pressed for time do good planning and make the changes that you want.

In the end it all worth it.

Other than that, If you wrap a sail around the structure cover everything is the van tow-able?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 09:50:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

So that it can be moved? ? ?

How a bout a photo or two of the current state of the van.  Maybe someone will be willing to take it of your hands.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 09:57:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy nie meer kans sien om hom self reg te maak nie, sou ek voorstel om hom te verkoop aan n handelaar wat tipe herstelwerk doen. Om hom te lààt regmaak, gaan jou onekonomies baie kos. Hier in Pretoria weet ek van n plek wat ou vrot waens opkoop, mooi maak en verkoop. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 09:59:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy kan hom ook probeer aan n bou kontrakteur verkoop as site office....hulle is gewoonlik nie veel gepla oor houtvrot nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 11:40:03 am
serika
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 May 2018

Dankie julle ja die "van" kan geskuif word. 

 

Ons het n seil oor haar gewoonlik ek sal n paar kikis op sit sodat julle kan sien. 

Het iemand die plek in pretoria se naam of nommer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 11:46:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nommer in Pretoria 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:00:23 pm
serika
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 May 2018

Thank you i will contact him 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:01:55 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Serika ek stem verkoop hom eerder die reg maak kos baie sterkte daar

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:12:04 pm
serika
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 May 2018

Ek dink dis beste

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:37:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy kan hom ook probeer, maar weet nie of hy sal koop nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:48:48 pm
serika
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 May 2018

Baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 13:01:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Aleer jy hom weggooi, kontak my.

Nul agt twee. Dubbel vier ses nege drie twee drie

Eks in vir so.n. restourasie job..

Het n skipper waentjie van n ashoop weggesleep, reggemaak en ons kamp nou met hom.

Sal my pogings vir jou stuur as jy my kontak.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 13:04:39 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Serika, daardie is van die beste karavane wat nog gemaak is en struktureel en onderstegewys baie beter as die nuwes. Ons het so 'n 1988 een gehad. Die voriges het heelwat anders gelyk so ek raai dit is ook eerder 'n 1988 model.   Daardie wa het 'n behoorlike kronkelveer- swaai-arm veerstelsel met skokbrekers wat baie beter is as die huidige rubber-as stelsels.  Ek dink egter om die werk te laat doen, sal nie finansiële sin maak nie.  Ek dink ook soos Leon en ek dink baie ander DIY mense- ek kry baie bevrediging uit so 'n projek.  Die ure wat jy insit in rand gemeet, maak waarskynlik die projek baie duur, maar dan weer, jy vra jouself nie geld daarvoor nie en jy word inderdaad in tevredenheid betaal.

As julle dit dus nie self kan aanpak nie, sou ek eerder maar die wa vir die beste prys laat gaan.  Iewers sal daar iemand wees wat brand om hom te herstel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 17:29:41 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ai Johan ( Oom Jeep) hierdie is n lekker uitdaging vir jou op die oudag. Ons het ouer geword maar wil nog konstruktief besig bly,al is dit net vir n paar ure per dag. Ek het gesien wat jy met "skippie" gedoen het. Dit het jou op jou jare soveel plesier en inspirasie besorg. Ek is seker n projek soos hierdie sal jou lekker besig hou en ek sien uit na al die fotos soos jy vorder. Dit gaan nie oor die geld en tyd nie maar die persoonlikke satisfaksie. 

Groete vir Elma.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:38:39 pm
JJS
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 24 Dec 2019

Sorry for what happened to you, however this is an eye opener to others to be careful enough when buying a caravan. Maybe we should avoid buying from individuals on the street if you are not sure or do not have experience about caravans. Reputable dealers should be an answer because they provide a service and warranty. 

Regards.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 10:14:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Serika, Net 'n regstelling:  Ek het die vervaardigingsjaar van jou karavaan bevraagteken omdat ek gesê het ons het ons s'n in 1988 gekoop.  Ek het intussen onthou dit was inderdaad in 1984.  Ek het die aankoopdatum van ons karavaan en Kombi verwar.  Ek stem dus saam jou karavaan kan 'n 1986 model wees.  Dis sekerlik nie belangrik nie, maar ek wou dit net regstel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za