English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 586
topics: 4 499
replies: 30 838
views: 17 441 657
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 354 255
topics: 5
replies: 12
views: 502
Klein Paradys Guest Farm
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
20
Total Ratings: 20
18   
2
Rated: 22 Oct 2020
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 1
Quiet and mature without children: 0

Wonderlikke groen gras

replies: 6
views: 4823
04 Feb 2016 @ 16:07:56 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Was daar die afgelope Desember en alle staanplekke is grasgroen. Dis heerlik om nie eers n grondseil uit te haal nie. Sal definitief weer die oord besoek. Kobus en Zelda doen baie moeite aan die oord
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 17:38:56 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Jy was baie bevooreg. Ek het by Orkney gekamp in Desember en dit was baie droog. Maar na dit lekker gereen het kon jy hoor hoe beur die gras.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 17:44:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Klink heerlik....wil nog daar uitkom hierdie jaar...dankie vir terugvoering👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2016 @ 06:56:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis soos ek Klein Paradys Brits ken. Baie lekker plek om te kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2016 @ 12:46:58 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dis soos ek Klein Paradys Brits ken. Baie lekker plek om te kamp.

Hi Leon, dit klink of hulle eintlik verwys na Klein Paradys in Limpopo en nie die een in Brits nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2016 @ 13:40:11 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Ja in Limpopo by Nylstroom, die een by Brits staan jy op paving deesdae en die plek is te besig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2016 @ 18:51:46 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 6 years
Hoogs aan te beveel. Gaan kamp gerus en rus lekker!

Pragtige oord met heerlike gras en stil atmosfeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za