Hulle is verkrygbaar waar hulle die Sherpa Tiny's ook vervaardig in Edenvale. Ek sal tel nommer nou, nou plaas
Die tel no: (011) 452-8188
Sherpa Leisure op die hoek van de Beer en Steve Biko, Wonderboom Suid. Hulle gaan onder die naam Panther.
Ek het so twee jaar trug een gekoop, hy lê nog in my eetgerei laai in sy verpakking. My tent trek bietjie moeilik deur die gleufie, kom nie so ver om daardie probleem op te los nie. Ek kamp te min so ek vergeet altyd van die gleuf totdat ek weer moet opslaan.
Sherpa Leisure op die hoek van de Beer en Steve Biko, Wonderboom Suid. Hulle gaan onder die naam Panther.
Lein
As jy gaan bestel of kry wil jy nie ook vir my een kry nie asb. Ek is in Daspoort Noord - Weste kant by die tonnel.
Dis nie duur nie, dis billik, dankie vir die foto.
Hier is die Silicone draad.
We used Spray and Cook which also worked well
Dankie julle sal sommer later gaan soek vir die goed.